CPS het nou geen ander keuse nie as om miljoene rande wat foutiewelik aan hom betaal is, aan Sassa terug te betaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CPS"
Bathabile moet ‘steeds antwoord’ selfs ná OB-verslag
Dít sluit in klagte van meineed wat in Oktober verlede jaar teen die oudminister aanhangig gemaak is, asook strafregtelike klagte wat vroeër vanjaar ingedien is nadat Dlamini beweer het sy is bewus van vroue van ANC-lede wat glo betrokke was by twyfelagtige transaksies met CPS.
Sassa sleep CPS-werknemers hof toe oor ‘inmenging’
Susan Shabangu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Donderdag gesê haar departement doen regstappe teen Cash Paymaster Services- (CPS) werknemers wat inmeng met die migrasie van begunstigdes van die ou CPS-kaart na die nuwe stelsel.
Sassa-krisis: ‘Sassa lag vir die hof’
“Ons spreek ons frustrasie uit omdat daar onwettighede plaasvind terwyl ons toekyk. Dit is asof Sassa en CPS vir ons lag. Dit is net hartseer.”
Geskil tussen Sassa en CPS word dan hanteer
Die dispuut tussen die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) en die diensverskaffer Cash Paymaster Services (CPS) oor eise van meer as R1 miljard sal in Julie opgelos word, ná arbitrasievergaderings uitgestel is.