“Nie een enkele mens is weggewys nie. Elkeen in die tou is met iets huis toe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cradle of Hope"
Verbod oor verspreiding van toebroodjies nou na hof
“Ons kan ook nie toelaat dat mense sterf van die honger terwyl die regering probeer uitpluis wat mag en nie gedoen mag word nie.”
Stryd oor voedselhulp duur voort
Uit desperaatheid het die sentrum ʼn plakkaat voor die hek opgeplak wat vra dat behoeftiges die departement van maatskaplike ontwikkeling vir ʼn maaltyd gaan vra.