Craig Smeddle en sy vrou, Bridget, wat deur die plaaslike media “Bonnie en Clyde” gedoop is, is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die moord op die 71-jarige Robert Symons.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Craig en Bridget Smeddle"
‘Bonnie en Clyde’ skuldig aan moord op 71-jarige
Craig Smeddle en sy vrou, Bridget, wat deur plaaslike media “Bonnie en Clyde” gedoop is, is Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op die 71-jarige Robert Symons.