`n Australiese joernalis het die fluitjie geblaas op die Springbokke se jongste “geheime wapen” wat hulle `n voorsprong moet gee – brille.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Craig Roberts"
Alberts nog nie reg; Whiteley weer in Bokgroep
Die Springbokflank Willem Alberts kon Donderdag nie sy fiksheidstoets slaag nie en word in die Springbokgroep na Australasië deur die Goue Leeus se kaptein en agsteman, Warren Whiteley, vervang.