19.4 word vandag in die CrossFit Ope aangepak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CrossFit Ope"
Roeimasjien maak CrossFitters moeg
19.1: “Kardio is nooit lekker nie!”
Kom meet jouself teen Froning, Smith, Davidsdottir en Sigmundsdottir
Die 2019 Reebok CrossFit Ope is ’n maand of wat weg. En tydens dié wêreldwye kompetisie kan jy jou fiksheid teen van die beste atlete op aarde meet.