Letchen du Plessis is met ʼn neurologiese toestand gediagnoseer wat onwillekeurige sametrekking en spasma van die spiere veroorsaak. Dit hou haar egter nie terug nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CrossFit Spele"
Froning, Toomey op koers na CrossFit-sukses
Daar is die afgelope paar dae in Madison, Wisconsin, gehardloop, fietsgery, swaar sandsakke opgetel en geswem; alles in ’n poging om die CrossFit-kampioen vir 2022 te bepaal.
Letchen kan met ’n medalje huiswaarts keer
Verlede jaar het Letchen du Plessis ’n silwer medalje in haar kategorie by die CrossFit-spele ingeoes. Nou, danksy ’n splinternuwe ortopediese stut (én hope harde werk) mik sy na goud.
CrossFit Spele: Dis maar weer dieselfde
Is daar iewers iemand wat fiksser as Mat Fraser en Tia-Clair Toomey is?
CrossFit Spele: Nuwe formule, dieselfde eindresultaat?
Australië se Tia-Clair Toomey is ongetwyfeld die gunsteling om die vroue-afdeling te wen, terwyl Amerika se Mat Fraser oudergewoonte die mansafdeling oorheers.