Die man, vrou en span wat eerste by die afgelope naweek se Rebel Renegade Games in Johannesburg geëindig het, kan solank hul tasse vir die CrossFit-spele in die VSA begin pak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CrossFit"
Dié fikse SA’ners gaan Spele toe
Die man, vrou en span wat eerste by die afgelope naweek se Fittest in Cape Town-kompetisie geëindig het, kan solank hul tasse vir die CrossFit-spele in die VSA begin pak.
Op 64 begin Pa weer oefen
’n Rukkie later vibreer my selfoon; dis Ma wat vra of Pa sy waterbottel en trui onthou het.
Mariska en kie wil sterk by Spele vertoon
Die CrossFit Commit Okavango-span het vanjaar ’n spesifieke doel voor oë: Hulle wil nie net vir die Spele in die VSA kwalifiseer nie, hulle wil ook goed doen daar.
‘Niks lekkerder as om by elke klas te wees’
Riaan Hofmeyr mag dalk nie wêreldwyd of selfs landwyd buite CrossFit-kringe bekend wees nie, maar vir plaaslike CrossFitters is hy ongetwyfeld ’n legende wat ’n groot verskil in hul lewens en gesondheid maak.
Gryp jou springtou – CrossFit-ope is om die draai
“Dit is ’n wonderlike voorreg om te kan beweeg en aktief te wees.”
Inspirerende Rebecca ook op fiksheid-podium
“Ek wil my beste gee in alles wat ek doen.”
Nie eens tornado-waarskuwing bring Letchen van stryk
Die merkwaardige Suid-Afrikaner het vier van die vyf fiksheidstoetse in haar kategorie by die Wodapalooza-kompetisie in Miami gewen.
Merkwaardige Letchen weer op pad na VSA
Die Spele-silwermedaljewenner is vandeesweek by die gewilde Wodapalooza-kompetisie in Miami in aksie.
Begin jou Ope-veldtog op die regte voet
Derduisende mense neem jaarliks aan die wêreldwye CrossFit-ope deel. Daar is by van die land se voorste atlete en afrigters kers opgesteek om jou Ope-ervaring die beste nóg te maak.
Dit is lonend om CrossFit te doen
Die dae van $500 as jy die Spele wen, is iets van die verlede; deesdae steek CrossFitters ’n tjek van R4 miljoen in die sak as hulle die Rogue Invitational-byeenkoms wen.
‘Ja, ek het’
CrossFit-atleet erken dat hy willens en wetens opkikkers gebruik het.
Uittrede wink dalk vir CrossFit-legende in 2022
Rich Froning is nog so gevaarlik soos altyd, maar om jou CrossFit-loopbaan met tien goue medaljes af te sluit, sal enigiemand trots maak.
Inspirerende SA’ner staan trots op CrossFit-podium
“Dit was ’n lang pad om tot hier uit te kom. Ek moes byvoorbeeld in 2019 weer van vooraf leer loop; om van daar tot by die [CrossFit-] Spele te vorder is iets waarop ek baie trots is.”
Daar is nóg ’n Spele aan die gang
Patrick Vellner, Scott Panchik en Suid-Afrika se Jason Smith jag CrossFit-podiumplekke in Mat Fraser se afwesigheid.
SA’ners gaan CrossFit-spele toe
Jason Smith, Michelle Basnett en Eikestad Mighty Oaks kan hul tasse pak, maar daar is nog plek op die vlug na Madison.
CrossFitters wil die fiksste in die Kaap wees
Die Fittest in Cape Town-kompetisie sal as’t ware ’n maak-of-breek-sessie wees met slegs die wenner in elke kategorie wat hul staal dan by die CrossFit-spele sal wys.
Froning steeds ’n individu om mee rekening te hou
“Dit gaan oor die Here en die gawes wat Hy my gegee het. En ek wil sy Naam grootmaak deur my sport.”
Potgieter begin saam met groot CrossFit-honde blaf
Onder die top-10-atlete pryk ’n trotse Afrikaanse van met die Suid-Afrikaanse vlag wat langsaan wapper.
CrossFitters gaan weer met Ope sweet
Organiseerders sê vanjaar se kompetisie sal die toeganklikste in die sport se geskiedenis wees.