Shane Jordaan (30) is op 4 Junie die laaste keer by die Kairos tehuis vir getraumatiseerde persone in Rayton gesien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cullinan"
Bejaarde in huis oorval en vermoor
Die bejaarde man en sy vrou is oorval en die man is tydens die voorval doodgesteek.
‘Ervare’ Opod-ondersoeker op kleinhoewe vermoor
Die Onafhanklike Polisiedirektoraat het ’n ervare ondersoekbeampte verloor.”
Ouers woedend ná skool Afrikaans afskaf
Leerders moet skielik in ander dorpe skoolgaan.
Inwoners van Cullinan het dán weer water
Die Stad het geld bekom waarmee hulle tans noodgedwonge aan ʼn tydelike pompstasie werk.
Inwoners oos van Pretoria maande sonder water
Die pypleiding wat water aan dié gebied moet verskaf, het weens swaar reën weggespoel.
Boeliestryd: Seun skiet homself in sy skoolklere
ʼn Egpaar wie se seun selfmoord gepleeg het, glo die skool en departement van onderwys kon meer vir hul seun gedoen het.
Miljoene vir Cullinan-diamant betaal
ʼn Seldsame blou diamant van 20.08 karaat wat by Petra Diamonds Cullinan-myn in die ooste van Pretoria gevind is, is vir miljoene verkoop.
2 vas vir renosterhorings, leeubene
Twee mans is onderskeidelik in Germiston en Cullinan in Gauteng in hegtenis geneem vir die besit van renosterhorings en leeubene.
Groot stofwolk ná Cullinan-myngat beweeg
Die myndorp was ná die naweek in ’n stofwolk gehul nadat ’n deel van die wand van die Cullinan-myngat geskuif het.
Bielie van ’n blou diamant in Cullinan gevind
Die Petra Diamonds-mynmaatskappy het Maandag ʼn uitsonderlike blou diamant by sy Cullinan-myn in Gauteng ontdek.
Polisiebeampte deur huis se vensters geskiet
Hy het toe na die slaapkamer gehardloop waar hy wéér deur ʼn venster geskiet is.
Wekroep en medelye ná leeu man doodbyt
“Daar is geen regverdiging vir die publiek om met karnivore in aanhouding te verkeer en mense se lewens te waag nie.”
Leeu byt man by reservaat dood
’n Man is vanmiddag deur ’n leeu in ’n wildkamp naby Dinokeng in die Cullinan-omgewing doodgebyt.
Bielie van ʼn diamant in Cullinan gevind
Petra Diamonds het gesê hy het ʼn knewel van ʼn diamant Vrydag by Cullinan-diamantmyn gevind.
Man vroegoggend by plaashek oorval
Die man se vrou kon daarin slaag om op die plaaslike veiligheidsnetwerk om hulp te roep en reaksie-spanne het vinnig gereageer.
Groot gesin verloor als in brand
Die boeregemeenskap van Cullinan staan soos een mens saam om ʼn groot gesin te help wat alles in ʼn brand op hul plaas verloor het….
Mans weke ná veediefstal op kleinhoewe aangeval
“Hulle het gelê en slaap toe hulle wakker skrik van ʼn skoot wat in hul slaapkamer afgevuur word.”
Man, vrou en baba sterf toe motor, vragmotor bots
“Die mense het veelvuldige beserings opgedoen. Hulle is op die toneel dood verklaar.”
Kleinhoewe-aanval: Koeël dalk môre uit bors verwyder
Matthew Joubert, die 19-jarige boer wat Maandagaand op ʼn kleinhoewe buite Pretoria geskiet is, gaan Vrydag ʼn prosedure ondergaan om die koeël wat in sy borskas vassit te verwyder. Die koeël veroorsaak baie pyn en lamheid in sy linkerarm.