Matthew Joubert, die jong boer wat vroeër vandeesweek enkele dae voor sy 20ste verjaarsdag op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is, het ʼn tweede aanslag op sy lewe oorleef.
Alles vir die sleutelwoord "Cullinan"
Beloning uitgeloof ná kapers wag doodskiet
Twee veiligheidswagte was besig met ʼn roetinepatrollie toe die voertuig waarin hulle patrollie gedoen het gekaap is.
Kattebak-moord: Saak uitgestel oor 2 se adresse
Wouter Beyneveldt (31) en André Oosthuizen (21) sal nog ʼn week agter tralies moet deurbring voordat hul formele borgtogaansoek kan begin.
Vrou tydens aanval op kleinhoewe in gesig geskiet
ʼn Vrou is Vrydagoggend in haar gesig geskiet tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe in die Cullinan-distrik.
Twee in hof oor liggaam in kattebak
Wouter Beyneveldt (31) en André Oosthuizen (21) het Dinsdag in die Cullinan-landdroshof, oos van Pretoria, verskyn in verband met die moord op ʼn man wie se liggaam Sondag in die kattebak van ʼn motor gevind is.
Die armoede-uitdaging
“Die harde werklikheid is dat honger verdeel. Dit het nog altyd, en sal ook altyd. Hoe ons armoedeverligting aanpak en gemeenskappe bemagtig, is ’n gemeenskapskwessie van kardinale belang.”
Pta-polisie waarsku teen kapingstegniek
Die Pretoriase polisie het motoriste gewaarsku om versigtig te wees vir ʼn slinkse tegniek wat kapers gebruik om op hul slagoffers toe te slaan.
Vrou ‘besig met skoolprojek’ toe leeu haar gryp
“Die vroue was êrens op die wildsplaas op pad terug na hul voertuig toe die leeu haar aangeval het.”
Polisie-hoës besoek slagoffers van kleinhoewe-aanval
“Die Cullinan-polisie nie sal rus totdat die oortreders aangekeer is nie.”
Verdagte tydens kleinhoewe-aanval doodgeskiet
ʼn Familielid het Vrydag in die vroeë oggendure tot die redding van sy bejaarde oom gekom tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Pretoria.
Cullinan-landdros in oprit doodgeskiet
Die polisie ondersoek die moontlikheid of die oënskynlike huurmoord te doen het met een van die sake waarby hy betrokke was.
Verdagtes ná aanval op kleinhoewe vasgetrek
Die verdagtes het toegang tot ʼn huis op die kleinhoewe verkry en die mense in die huis aangeval terwyl hulle geslaap het.
Vier ‘inbrekers’ loop rieme styf
“Die verdagte het na bewering toegang tot die slagoffer se erf verkry deur die muur te breek.”
Vermeende plaasaanvaller vasgetrek
Die aanval waarmee die man vermoedelik verbind kan word, het in November vanjaar in die Cullinan-omgewing plaasgevind.
Vrou kritiek ná sy van kwadfiets af val
ʼn Vrou, vermoedelik 26 jaar oud, moes Saterdagmiddag met ʼn helikopter van Cullinan, oos van Pretoria, na ʼn hospitaal geneem word nadat sy van ʼn kwadfiets af geval het.
Plaasaanvallers skiet op ouers terwyl kinders in huis is
“Een van die aanvallers was gewapen en het in die gang ʼn flits op Johan en Leanda geskyn en net op hulle losgebrand.”
Pta-polisie rig waarskuwing aan motoriste
Die polisie het ʼn waarskuwing gerig aan motoriste om uiters waaksaam te wees oor ʼn tendens wat ʼn “groot probleem” in die Pretoria-omgewing is.
Man vas ná hy vrou skiet
Die Cullinan-polisie, oos van Pretoria, het Maandag ʼn middeljarige man in hegtenis geneem nadat hy glo Sondag sy vrou geskiet het.
Polisie na betoging voor Cullinan-myn ontplooi
“Werkers wat nagskof gewerk het, was in die mynperseel vasgekeer en kon nie huis toe gaan nie.”
TV-en-radio-omroeper vertel van noue ontkoming
“Ek weet ek het seker alles gedoen wat ʼn mens nié in so ʼn situasie moet doen nie. Ek weet nie of dit skok, instink of adrenalien is nie, maar ek het dit net verloor en geweier om te gaan lê.”