Ek vind my nuwe identiteit by die krip, die kruis en die leë graf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CUM-uitgewers"
Gedagte vir die dag: Goddelike genade
“Wees vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.” (Efesiërs 4:32)
Gedagte vir die dag: Lig of donkerte?
Dit is deur God se voorsiening dat ons vandag nog hier is. En Hy bring brood en genade tot by ons voordeur.
Gedagte vir die dag: Gekaap deur genade
Nadat hy deur God se genade gekaap is, het hy duisende kilometers te voet afgelê om die evangelie te verkondig.
Gedagte vir die dag: God hou van my
God het dus sy liefde aan ons bewys toe Christus vir ons gesterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was.
Gedagte vir die dag: Ontsag
Behoort ons nie ons siniese harte vir harte vol verwondering te verruil nie?
Gedagte vir die dag: Begin met vandag
Jesus sê ons moet vandag leef, om van hier af na die toekoms toe te gaan, nie andersom nie.
Gedagte vir die dag: Die druiwestok
Die oplossing vir vrugteloosheid is ’n seisoen van genade.
Gedagte vir die dag: Jou grootste kritikus
Gister se foute steel al vandag se vreugde.
Gedagte vir die dag: ’n Lewende voorbeeld
’n Mens moet egter daarteen waak dat die najaag van sukses belangriker word as hulle verhouding met God.
Gedagte vir die dag: Bêreplek
“Die liefde tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie” (1 Korinthiërs 13:5).
Gedagte vir die dag: Ek is gewond
“Die Here julle God is genadig en barmhartig. Hy sal nie afsydig staan as julle na hom toe terugkom nie.” (2 Kronieke 30:9)
Gedagte vir die dag: Vergewe en vergeet
Jesus leer ons in Matteus 18 dat God nie volgens ’n kwotastelsel werk wanneer dit by genade kom nie.
Gedagte vir die dag: Elke dag is nuut
Elke dag saam met God is soos ’n nuwe dag.
Gedagte vir die dag: Vergifnis
“Wees vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het.” (Efesiërs 4:32)
Gedagte vir die dag: Wanneer klippe praat
Kan klippe praat? Ja: Wanneer die mensdom God wil stilmaak.
Gedagte vir die dag: God se drome
God droom, en Hy droom groot. Hy droom oor ’n nuwe wêreld, een waar sy wil geskied.
Gedagte vir die dag: Bly in sy lig
Moenie toelaat dat enigiets of enige verhouding jou geloof kniehalter nie. Maak reg en maak heel.
Gedagte vir die dag: Sien die kwartels
God het deur al die eeue vir sy kinders gesorg. Daarom kan jy met dié wete leef dat, wanneer jy jou deel doen, jou versorgende Vader jou kruik met sy voorsiening sal vol maak.
Gedagte vir die dag: God se getrouheid
God het deur al die eeue vir sy kinders gesorg. Daarom kan jy met dié wete leef dat, wanneer jy jou deel doen, jou versorgende Vader jou kruik met sy voorsiening sal vol maak.