Opgee was nooit vir Petrus ʼn opsie nie. Hy het nooit oorweeg om Jesus te verlaat nie, selfs al het hy ʼn paar keer gestruikel weens sy eie tekorte.
Alles vir die sleutelwoord "CUM-uitgewers"
Gedagte vir die dag: Bybelse wysheid bring goeie onderskeidingsvermoë
“Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees” (Josua 1:8).
Gedagte vir die dag: ʼn Wyse lewe bevry ons
Wysheid vul ons juis met ʼn diep rus en tevredenheid in die Here. Dit anker ons lewe in die Here self, nie in alles wat Hy vir ons moet doen nie.
Gedagte vir die dag: Sien God raak anderkant groepsdruk
Ligloop vir groepsdruk. Volg Hom. Hy is altyd die Meerderheid.
Gedagte vir die dag: Jy kry nie tien gratis sondes per dag nie
“As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ʼn lewende en heilige offer (Romeine 12:1).
Gedagte vir die dag: Selfsugtige begeertes benadeel jou gebede
ʼn Verkeerde gesindheid teenoor wêreldse dinge, lei uiteindelik tot groot vyandskap tussen jou en jou naaste.
Gedagte vir die dag: Is al ons harde werk nutteloos?
“Wat het die mens nou eintlik aan alles waarmee hy hom met soveel sorg en ywer in hierdie wêreld besig hou?” (Prediker 2:22).
Gedagte vir die dag: Vanjaar is dit ‘pyt’-tyd
“Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry” (Matteus 11:29).
Gedagte vir die dag: Raak kalm met jou tong
Besluit sommer hier, aan die begin van die jaar dat jy nie hierdie jaar ʼn slagoffer van jou eie tong gaan wees nie.
Gedagte vir die dag: Gebed is rus
Gebed is nie ʼn onderhandeling met God nie.
Gedagte vir die dag: Wees ʼn genadige vriend
“Verdra mekaar en as enigeen ʼn klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het” (Kolossense 3:13).
Gedagte vir die dag: Geloof is meer as ʼn suikerlagie
Die Here se liefde laat ons nie naïef op ʼn wolk van geluksaligheid rondswerf nie.
Gedagte vir die dag: Op hoë plekke laat God my veilig loop
“Ten spyte van alles, sal ek my verbly in die Here! Ek sal juig oor God wat my verlos!” (Habakuk 3:18).
Gedagte vir die dag: Agt padwysers vir die nuwe jaar
Hy is die Eregas en die Gasheer in elke situasie, elke gesprek en elke verhouding hierdie jaar.
Gedagte vir die dag: Die Here is God, net Hy
Die Here God herinner sy ontroue volk daaraan dat hulle voorvaders sy eer aangetas en Hom smaad aangedoen het, net soos wat hulleself dit ook doen.
Gedagte vir die dag: Eer die Here wat ’n nuwe begin moontlik maak
Ons het al so gewoond geraak aan mense se halwe werk dat ons dikwels ook van die Here nie veel meer as dit verwag nie.
Gedagte vir die dag: Sing tot eer van God
“Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God. O koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela” (Psalm 68:32-33).
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?
Gedagte vir die dag: Eer God deur skuldbelydenis
Deur die Here nie voluit in jou te ken lewe nie, vertrap jy sy eer.
Gedagte vir die dag: Eerbied en ontsag vir God
“As jy nie sorgvuldig al die woorde van hierdie wet hou wat in hierdie boek geskryf is, om hierdie heerlike en gedugte Naam, die Here jou God, te vrees nie” (Deuteronomium 28:58).