“Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘nʼn welbehae!” (Lukas 2:14).
Alles vir die sleutelwoord "CUM-uitgewers"
Gedagte vir die dag: Kyk saam met Hom terug
Hierdie tyd van die jaar dwaal ons gedagtes onwillekeurig terug oor die afgelope jaar, en plaas ons dikwels ons lewe én ons menswees onder die vergrootglas.
Gedagte vir die dag: In sy voetspore tot in die hemel!
“Maar ons weet dat as ons nou saam met Hom ly, ons ook saam met Hom in heerlikheid in God se nuwe wêreld sal bly” (Romeine 8:17b).
Gedagte vir die dag: Hoe lyk jou hemelse batelys?
“Om gelukkig te wees, moet jy die Here dien. Dit is die goue reël van die lewe. As jy dit doen, verstaan jy die geheim van die lewe” (Psalm 111:10).
Gedagte vir die dag: Ook ná Kersfees is Hy daar
“Ja, jy sal elke dag oorlaai word met God se goedheid” (Lukas 18:30a).
Gedagte vir die dag: As Kersfees verby is
“Ek sal joune wees vir altyd” (Hosea 2:18a).
Gedagte vir die dag: Hy is hier. Is jý hier?
Dit is hartseer, maar dit is tog waar dat ʼn mens in dié dae sukkel om Christus raak te sien, raak te hoor, te voel en te wéét: Hy is bý my.
Gedagte vir die dag: ‘Waar is Christus in jou hart?
“Daar was geen ander plek vir Josef en Maria in Betlehem nie. Al die gastekamers en herberge was vol” (Lukas 2:7c)
Gedagte vir die dag: Hy was klein sodat ons groot kan wees
“Sy het Hom styf in doeke toegedraai en neergelê in die voerbak waaruit die diere hulle kos geëet het” (Lukas 2:7a).
Gedagte vir die dag: ʼn God vir vandag en môre
“Ek sal altyd aan jou getrou bly. Daaraan sal jy weet dat Ek die Here is” (Hosea 2:18b19).
Gedagte vir die dag: Moenie moedeloos met jouself wees nie
Ons probeer tog hard om binne God se wil te leef, goed met alle mense oor die weg te kom, en liefde te gee.
Gedagte vir die dag: Alles deel van die reis
“Soos ʼn fontein met vars, helder water ʼn dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom” (Jesaja 12:3-4).
Gedagte vir die dag: ‘Dié Kersfees sal ek nooit vergeet nie’
“Jesus, die ware, Goddelike Lig, was op pad na die wêreld toe.”
Gedagte vir die dag: Jou Bruidegom kom
Laat ons vir almal vertel hoe groot en belangrik God is.
Gedagte vir die dag: Wees ʼn genadehawe
Ongeag daar waar ons gister was, sê Hy vanoggend weer vir ons: Jy is veilig by My.
Gedagte vir die dag: Waar? Dáár waar jy is
“God se Gees verander ons hart. Wanneer ons met God praat en Hom dien, weet ons dat dit sy Gees is wat ons help” (Filippense 3:3c).
Gedagte vir die dag: ‘Laat u koninkryk kom’
Dit is vandag Geloftedag. Hierdie dag getuig van God se genadige ingryping ter wille van die bewaring en vermeerdering van sy kerk aan die suidpunt van Afrika.
Gedagte vir die dag: Wees jý die lig
“Julle is ʼn lig vir die donker wêreld rondom julle. Almal moet kan sien dat julle glo.”
Gedagte vir die dag: Ek is so bly Hy was hier
As die Kripkind nie gekom het nie, was die wêreld vandag steeds verlore.
Gedagte vir die dag: Advent-tyd is gee-tyd
“As hulle hierdie goeie nuus verstaan, sal hulle goeie dinge vir ander mense doen” (Titus 3:8c).