“As hulle hierdie goeie nuus verstaan, sal hulle goeie dinge vir ander mense doen” (Titus 3:8c).
Alles vir die sleutelwoord "CUM-uitgewers"
Gedagte vir die dag: Wag in dié tyd op Hom
“Dit maak my opgewonde om te weet dat ek aan U behoort.”
Gedagte vir die dag: Is jy moeg?
Dit is die tyd van die jaar wat ons almal moeg is.
Gedagte vir die dag: Geloof kos niks, maar vra alles
“As jy My wil volg, moet jy alles wat vir jou belangrik is, laat staan. Stel dit tweede.”
Gedagte vir die dag: Rus is ʼn mág en ʼn móét
Op die sewende dag het Hy gerus van al die werk wat Hy gedoen het.
Gedagte vir die dag: Om soos Hy rein te wees
“Soos sy lewe skoon en sonder foute was, so moet joune ook wees.”
Gedagte vir die dag: Nóú meer as ooit
Dit is nie altyd maklik om te vergewe nie.
Gedagte vir die dag: Hoe meet jy sukses?
Daar is soveel ander belangriker dinge wat ons eintlik behoort te evalueer.
Gedagte vir die dag: Vóór jy in die bokskryt klim
Dit is dié mense wat weet dat die Here hulle baie liefhet” (Psalm 147:11).
Gedagte vir die dag: Stop!
“Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is” (Filippense 4:13).
Gedagte vir die dag: Is jy moedeloos?
Menige gelowige het al gedink dat om ʼn kind van God te wees ʼn mens van teëspoed en moeilike tye behoort te vrywaar.
Gedagte vir die dag: Verwag die onverwagte
Die Here werk nooit dieselfde nie; Hy werk anders met elke mens en in elke situasie.
Gedagte vir die dag: Reik uit na mense
Daar is wel een belangrike waarskuwing: Jy moet juis nie soos hulle lyk nie.
Gedagte vir die dag: Lojaliteit is belangrik
Lojaliteit is vandag ʼn skaars eienskap, en mense wat dit wel is en uitleef, is min.
Gedagte vir die dag: Soms werk dinge anders
Ek is redelik seker dat jy ook al die ervaring gehad het dat jy met sekere verwagtings na ʼn plek gegaan het, maar egter iets heel anders ervaar het as wat jy gedink het jy sou.
Gedagte vir die dag: Leef elke dag betekenisvol
Elke mens is vir die Here belangrik. Daarom moet jy nooit die tyd om wens nie. Gryp die dag!
Gedagte vir die dag: Vrees versus geloof
“Vertrou My net” (Markus 5:36).
Gedagte vir die dag: Passie is aansteeklik
“Apollos was ʼn goeie prediker. Hy het sy bes gedoen om die mense te leer hoe om Jesus na te volg” (Handelinge 18:25).
Gedagte vir die dag: Luister na God se fluisterstem
“Here, U weet presies wat in mense se binneste aangaan. U ken ons almal deur en deur” (Handelinge 1:24).
Gedagte vir die dag: Volg Jesus onvoorwaardelik
“Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op ʼn nuwe manier vis te vang.”