“Die ANC-regering is nie ʼn regering vir alle landsburgers nie, maar slegs vir die kaders wat naby julle vuur staan.”
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Vergaderings oor inperkingsmaatreëls: Dié kwessies verdeel
Ramaphosa het Sondag vergaderings met onder meer kerkgroepe en die provinsiale premiers gehou.
Tugproses teen Ramaphosa-woordvoerder
Khusela Diko het glo versuim om haar finansiële belange bekend te maak. Daar moet nou besluit word of Diko se spesiale verlof moet voortduur en of sy formeel geskors moet word hangende die uitkoms van die tugproses.
Onderwysers, polisielede ook vir vroeë entstof oorweeg
Ramaphosa het tydens die regerende party se jaarlikse 8 Januarie-verjaardagboodskap gesê die koronavirus het die ongelykhede in Suid-Afrika skerp uitgewys.
Fopnuus dat Ramaphosa vanaand praat
Verskillende weergawes van die boodskap word steeds versprei, met een van die skermskote wat selfs ’n eNCA-logo op het.
Ramaphosa loof SA in Nuwejaarsboodskap vir saamstaan tydens pandemie
Die president sê die afgelope jaar was taai, maar Suid-Afrikaners het gewys wat gedoen kan word wanneer hulle saamstaan.
Covid-19: SA terug op vlak 3
Die president het Maandagaand weereens ingrypende maatreëls aangekondig in ʼn poging om die Covid-19-pandemie te stuit. Dit sluit in die opskorting van drankverkope Maandag om middernag.
Ramaphosa eersdaags voor Zondo-kommissie
Die ANC sal as regerende party ook voor die kommissie moet verskyn.
Alkoholbedryf steun groter waaksaamheid oor feestyd
Die beperking op alkoholverkope is egter vir die bedryf ʼn bron van kommer.
Covid-19-statistieke: Sowat 80 000 aktiewe gevalle
Die verskerpte maatreëls wat pres. Cyril Ramaphosa Maandagaand aangekondig het, is ʼn hernieude poging om verdere verspreiding van die virus te stuit.
Geen sameswering oor OB se arres, beweer presidensie
Die presidensie het Maandag ʼn berig in The Star, “CR plotting PP’s arrest”, as vals nuus bestempel.
‘Familievergadering ’ met Ramaphosa Maandag om 20:00
Ramaphosa het Sondag met die nasionale koronavirusbevelsraad, asook die president se koördineringsraad en die kabinet vergader.
President praat dán weer
Suid-Afrikaners kan waarskynlik strenger beperkings te wagte wees.
Drukgroep eis optrede teen Malema
Action Society sê net minder as die helfte van die polisiediens bestaan uit vroue en dat Julius Malema se opmerkings nie geduld kan word nie.
Nuuskommentaar: ANC is intern verdeeld, probeer ekstern verenig bly
Die ANC se pas afgelope vergadering van sy Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) het boekdele gespreek van die stand van sake in die party.
Dít moet jy weet ná Ramaphosa se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand strenger maatreëls vir een spesifieke metro afgekondig.
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hiér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.
Ramaphosa spreek land vanaand toe
President Cyril Ramaphosa sal vanaand die land toespreek oor die regering se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Ramaphosa-mosie uitgestel
Die mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa, wat Donderdagmiddag sou plaasvind, is onbepaald uitgestel en sal waarskynlik nou eers volgende jaar gebeur.
DA steun nie ‘ligsinnige’ Ramaphosa-mosie
Die mosie word vandag in die Nasionale Vergadering gedebatteer waarna gestem sal word.