“Ons as regering is jammer dat iemand wat nooit op parool vrygelaat moes wees nie, wel vrygelaat is.”
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Foto’s: Joseph Shabalala ter ruste gelê
“Ladysmith Black Mambazo was die klankbaan van ons lewe.”
Ontkenning van apartheid as misdaad ‘hoogverraad’ – Ramaphosa
“Daar was destyds nie ’n enkele persoon wat nié deur apartheid geraak is nie.”
Vra verskoning of dok op, eis Malema-egpaar ná mishandel-bewerings
Boy Mamabolo het tot Woensdagmiddag om verskoning vir sy bewerings te vra.
Opposisiepartye kap staatsrede
“ʼn Mens wonder of Ramaphosa in dieselfde land as ons woon.”
Ramaphosa kies ANC bo SA
Pres. Cyril Ramaphosa is Donderdagaand gedwing om te kies om sy land van ʼn ekonomiese ramp te red of sy party van ʼn interne oorlog te red en hy het die ANC gekies.
Staatsrede: SA demokrasie bereik draaipunt
Dit was ʼn aand waarop die middelpunt van die Suid-Afrikaanse politiek onteenseglik na links geskuif het.
Spanning laai op voor staatsrede
Daar is veral vyf punte waaroor Suid-Afrikaners wonder in die aanloop tot vanjaar se staatsrede.
EFF: ‘Parlement heul met polisie’
Die EFF beweer die polisie gaan in wit en swart klere die parlement ingesmokkel word.
Nuuskommentaar: Staatsrede of staatstrauma?
Donderdag se staatsrede is heel moontlik die laaste kans wat pres. Cyril Ramaphosa gaan kry om hom as leier te vestig en baie van sy vyande koud te sit.
EFF vs Ramaphosa: Dis oorlog!
Die EFF het ook ʼn vurige aanval op oudpres. FW de Klerk geloods.
Mosie van wantroue teen Ramaphosa ingestel
Die ATM is ontevrede oor beurtkrag, swak ekonomiese groei en die skenking wat Ramaphosa van die sakeman wyle Gavin Watson ontvang het.
Dié staatsrede Ramaphosa se ‘rubikon-oomblik’
“Suid-Afrika benodig dit dat die herstelknoppie dringend weer gedruk word.”
Die land brand en julle eet koek
“Op 13 Februarie 2020 is u geleentheid om as staatsman die land bó die party te plaas.”
Mnr. Ramaphosa, goeie bedoelings alleen is nie genoeg
Noudat die oes wasdom bereik, besef die ANC dat die opbrengs nie net teleurstellend is nie, maar totaal en al waardeloos.
Hof besluit later oor OB se Ramaphosa-verslag
Ramaphosa se regspan sê die OB was nie by magte om die saak te ondersoek nie.
President Ramaphosa se sandjies loop uit
Daar is al uit verskeie oorde bespiegel oor die rede vir Ramaphosa se onvermoë om ware verandering teweeg te bring, maar hier is ʼn vars mening:
Sien Ramaphosa dalk die lig?
Dis ʼn rein gedagte, maar of hy en sy party dit tot uitvoer kan bring, is ʼn ander vraag.
Ramaphosa bly rotsvas agter Gordhan
Soos ’n wafferse Tammy Wynette van ouds gaan pres. Cyril Ramaphosa vas staan by sy man.
ANC-lekgotla: Meer ingryping in sleutelbedrywe
“Ons was baie openhartig oor die opdraande stryd waardeur ons land in die gesig gestaar word en ons het ons tekortkominge erken, veral wat betref die implementering van beleid. Ons het ook praktiese maatreëls saamgestel om dié tekortkominge te takel.”