Suid-Afrika se buitelandse beleid is onder meer op die agenda van vanaand se familievergadering.
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Gasheer SA sal Brics-gesante in toom moet hou
Pres. Cyril Ramaphosa sal sy storie moet ken om te verhoed dat die 15de Brics-beraad gekenmerk word deur ʼn teen-Westerse sentiment. Hier is wat jy van die lankverwagte beraad kan verwag:
Antwoorde geëis oor Zuma se spesiale kwytskelding
Die oudpresident het verlede Vrydag net sowat ʼn uur agter tralies deurgebring voordat die tronkdeure weer vir hom oopgeswaai het as deel van pres. Cyril Ramaphosa se splinternuwe spesiale program om kwytskelding aan nie-gewelddadige oortreders te gee.
Duisende gevangenes vroeg op pad huis toe
Die onlangse aankondiging van dié spesiale kwytskelding het gekom te midde van meer as 50 Zimbabwiese gevangenes in die Pollsmoor-gevangenis in die Wes-Kaap se planne om aan ʼn eetstaking deel te neem. Die eetstaking het toe nooit plaasgevind nie.
Ramaphosa: ‘Aansienlike vordering met staatskaping gemaak’
Dit is dié week reeds twee jaar sedert die kommissie van ondersoek na staatskaping sy finale openbare verhoor gehou het en volgens pres. Cyril Ramaphosa is daar sedertdien aansienlike vordering gemaak.
Steenhuisen oor Zuma-besluit: Ramaphosa is sonder ruggraat
“Beteken dit nou as jy ’n ANC-lidmaatskap in jou sak het, het jy ’n ‘kom gratis uit die tronk-kaartjie’?” wou Steenhuisen Vrydag weet.
Sportvroue baan weg vir meer gelyke samelewing – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag in aanloop tot Vrouedag sy jongste nuusbrief aan Suid-Afrika se presterende sportvroue gewy. Hy het sy regering tot die bevordering van vrouesport verbind én sy misnoeë daarmee te kenne gegee dat sportvroue minder as sportmanne verdien.
Jaar van energie-kragplan: Dís wat gedoen is
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag gesê soveel moontlik krag is sedert die bekendstelling van sy regering se energie-aksieplan ʼn jaar gelede by die netwerk gevoeg.
‘Afrika in beheer van sy eie lot’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Vrydag op die tweede Rusland-Afrika-beraad in Sint Petersburg in Rusland ’n toespraak gelewer.
Foto’s: Ramaphosa land in Rusland
Naledi Pandor, minister van buitelandse sake, is tans saam met Ramaphosa in Sint Petersburg vir die beraad.
Instandhouding van SA infrastruktuur moet beter – Ramaphosa
“Hoewel baie dele van die land steeds swak dienslewering ondervind, het Suid-Afrika ʼn goeie kernnetwerk van openbare infrastruktuur wat die lewens van ons burgers kan verbeter.”
SA, Rusland praat oor Oekraïense graanuitvoere
Die Russiese president, Wladimir Poetin, het aan pres. Cyril Ramaphosa gesê dat ʼn ooreenkoms wat Oekraïense graanuitvoere toelaat, nie ʼn wêreldwye voedselkrisis aangepak het soos belowe is nie.
G’n komplot om Mashatile uit te skop – Ramaphosa
“Ek is die enigste een wat hom kan verwyder.”
Ramaphosa is president met ‘meeste uitdagings’
“Geen ander president het nog te staan gekom voor die uitdagings wat nié net ek nie, maar ook die hele land moes trotseer.”
Meer as 11 miljoen huishoudings ontvang gratis dienste – Ramaphosa
“Die geld wat ons aan maatskaplike beskerming bestee, word nié vermors nie,” sê pres. Cyril Ramaphosa. “Dit maak ʼn werklike verskil aan mense se lewens.”
Bewerings teen Ramaphosa oor Phala Phala ‘polities gemotiveerd’
“Pres. Ramaphosa het hom nog altyd as ’n opregte man gedra en die ANC het volle vertroue in sy leierskap soos gebonde aan die etiese kode, ons Grondwet en die hoër roeping van ons revolusionêre moraliteit as ’n beweging.”
Phala Phala: ‘Nie so vinnig, meneer die onskuldige president’
Die DA sê die waarnemende Openbare Beskermer se verslag oor die Phala Phala-skandaal lees meer soos ʼn werksonderhoud as ʼn afgehandelde ondersoek.
Phala-Phala: Ramaphosa van alle blaam onthef
Pres. Cyril Ramaphosa het niks om voor verantwoording te doen wat die destydse inbraak op sy wildsplaas Phala Phala betref nie. Genl.maj. Wally Rhoode, hoof van Ramaphosa se beskermingsdiens, het wél.
Presidensie sê oor Brics ná Russiese rebellie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, is Woensdag gevra of die onlangse muitery in Rusland enige uitwerking op die beraad gaan hê en of pres. Poetin die beraad gaan bywoon. Dít was Magwenya se antwoord:
Verspotte vraag, want ANC gaan ‘verkiesing ongetwyfeld wen’ – Ramaphosa
“Mense vra my dikwels: ‘Gaan julle die volgende verkiesing wen?’ Ek sê dit is ʼn baie simpel vraag.”