Kenners waarsku oor pres. Cyril Ramaphosa se versuim om hom openlik te verbind tot die aanbevelings van die Zondo-verslag na staatskaping en meen die president vermy moeilike kwessies binne die regerende party.
Alles vir die sleutelwoord "Cyril Ramaphosa"
Ramaphosa-planne gaan staatskapers nié afskrik
Pres. Cyril Ramaphosa is gekritiseer vir die louwarm stappe wat hy aangekondig het in die regering se reaksie op die Zondo-verslag en veral vir die vae verwysings na senior politici wat by staaskaping betrek word.
‘Korruptes kan nêrens meer wegkruip’ – Ramaphosa
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het sowat 350 aanbevelings gemaak wat deur die regering aanvaar is.
Ramaphosa dien verslag oor Zondo-kommissie in
“Die dokument van 76 bladsye sit die benadering tot die kommissie se bevindinge en aanbevelings, die metodologie vir die ontwikkeling van die reaksieplan en die implementering van die reaksieplan uiteen.”
Herroep van handboek gaan Ramaphosa ‘vriende kos’
“Ek dink wél dit was ’n berekende besluit,” sê ’n politieke kenner.
Ramaphosa herroep ministeriële handboek
Pres. Cyril Ramaphosa het wysigings teruggetrek wat hy in April stil-stil aan die ministeriële handboek aangebring het.
‘Skrap ministeriële handboek óf ons ruk op’
Pres. Cyril Ramaphosa skuld gewone Suid-Afrikaners ʼn verskoning vir die ruim voordele wat met hul belastinggeld aan hoogs betaalde ministers en hul ajdunkte uitgedeel word.
Ramaphosa rol nie rond oor persvryheid
“Dat joernaliste die vryheid het om hul werk te beoefen sonder vrees vir vergelding, is iets waarop ons uiters trots kan wees,” meen pres. Cyril Ramaphosa.
DA wil Ramaphosa se rol in kaderontplooiing blootlê
Die party sê beurtkrag is ʼn daaglikse herinnering aan die hoë prys wat Suid-Afrikaners moet betaal vir die ANC se beleid om kaders in sleutelposisies aan te stel.
Koning Charles, Camilla verwelkom Ramaphosa binnekort
Dit is die eerste Suid-Afrikaanse staatsbesoek aan Brittanje sedert koning Charles die troon bestyg het.
‘Ons vorder met kragprobleem’ – Ramaphosa
“As ons net verby die mees onmiddellike krisis kyk, is daar werklike tekens van vordering en goeie redes om optimisties te wees.”
Kaapstad kap Ramaphosa oor afwenteling van polisiemag
President Cyril Ramaphosa het ’n geleentheid laat verbygaan om leierskap te toon in die bekamping van misdaad.
Ramaphosa regverdig R2 miljard vir BBP-beskerming
Daar is sedert min. Bheki Cele se aanstelling elke jaar R600 miljoen aan spyseniering en verblyf vir polisiebeamptes bestee. Dié bedrag blyk Ramaphosa min te pla.
Kragkrisis: Ramaphosa knip buitelandse besoeke kort
Pres. Cyril Ramaphosa is nie meer op pad na New York nie, maar op pad terug Suid-Afrika toe weens die kragkrisis.
Ramaphosa, Biden wil wêreldkwessies takel
Die twee presidente sal na verwagting ook die oorlog tussen Oekraïne en Rusland bespreek, waartydens Ramaphosa glo gaan druk vir verdere onderhandelinge tussen die twee lande.
DA ‘bekommerd’ oor paneel wat president moet ondersoek
Die amptelike opposisieparty voer aan dat ʼn spesifieke akademikus se betrokkenheid by die paneel die “legitimiteit en integriteit van die hele proses” in gedrang kan bring.
Paneel wat Ramaphosa gaan ondersoek bekend
Die drie lede wat gekies is om in die paneel te dien wat pres. Cyril Ramaphosa gaan ondersoek rakende die Phala Phala-sage, se name is bekend gemaak.
Ramaphosa maak beloftes in Jagersfontein
“Die regering gaan hier wees, saam met jou werk en hierdie reis saam met jou stap.”
Koningin Elizabeth II: SA politici bring hulde; EFF vaar uit
Pres. Cyril Ramaphosa en politieke partye het hulde gebring aan koningin Elizabeth II terwyl die EFF gesê het hy betreur nie dood van die Britse monarg nie.
SA ekonomie op herstelpad – Ramaphosa
Ramaphosa erken dat ekonomiese groei en werkskepping nie kan gebeur sonder die moeilike, maar nodige strukturele hervorming wat die sake- en beleggingsklimaat gaan verbeter nie.