Die DA se federale kongres het Saterdagoggend in Midrand afgeskop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DA-federale kongres"
DA moet voorberei vir meer as net skaduregering
Die idee dat die DA binnekort kan regeer, al is dit as deel van ʼn koalisieregering, is nie meer so vergesog nie, sê ʼn politieke kenner. Dáárom is die naweek se federale kongres so belangrik.
Kandidate vir nuwe DA-leiers bekend
Oor meer as twee weke sal afgevaardigdes van DA-takke oor die hele Suid-Afrika aan ʼn interne verkiesing deelneem om die nuwe leierskap van die DA te kies.
DA-kongres moet antwoorde bied aan DA-kiesers
Die DA se langverwagte federale kongres vind uiteindelik Saterdag en Sondag plaas.
Steenhuisen uitgedaag tot openbare debat
Die DA-leierskapskandidaat Mbali Ntuli sê mense is moeg daarvoor dat politici besluite agter geslote deure neem.
Kwelling oor DA- virtuele kongres neem toe
Vir die DA om ʼn suksesvolle leiersverkiesing te hê, is dit noodsaaklik dat die proses deur almal as vry, regverdig en legitiem beskou word.
Zille nou waarnemende DA-leier
Helen Zille bevind haar nou weer aan die stuur van die DA. Zille neem waar as DA-leier totdat die party se federale raad ’n interim leier kan aanwys, het die DA se federale regskommissie vandag besluit.
Nóg prominente bedankings uit die DA op pad
Verskeie DA-LP’s het op voorwaarde van vertroulikheid aan Maroela Media gesê hulle staan op die punt om te bedank; dis net ʼn kwessie van tydsberekening.
Johannesburgse burgemeester bedank oor Zille
Herman Mashaba, Johannesburgse burgemeester, het Maandag sy bedanking ingedien. Mashaba is ontevrede omdat Helen Zille die afgelope naweek as voorsitter van die Demokratiese Alliansie (DA) se federale raad aangewys is.
De Lille: ‘DA-klousule aanvaar om van my ontslae te raak’
“Dit is geen verrassing dat daar mense is wat in die laaste paar maande enigiets sou doen om van my ontslae te raak nie.”
Trollip as DA se federale voorsitter verkies
Athol Trollip, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro in Port Elizabeth, is vandag tot federale voorsitter van die DA herkies.
DA: ‘SA word deur ANC gyselaar gehou’
John Steenhuisen, die DA se hoofsweep, het Sondagoggend op die party se federale kongres in Pretoria ʼn sterk bewoorde toespraak teen die ANC en ter behoud van liberale beginsels gelewer.
DA aanvaar De Lille-klousule
Die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, se politieke toekoms binne die DA het vanoggend ʼn terugslag beleef toe die party se federale kongres die DA-grondwet gewysig het sodat ampsdraers makliker uit hul posisies verwyder kan word.
DA aanvaar resolusie teen raskwotas
Die DA het Saterdagaand ʼn resolusie teen raskwotas aanvaar op die party se federale kongres in Pretoria.
DA-kongres: Ons moet SA’ners verenig, nié verdeel, sê Maimane
“Wanneer ander politieke partye mense op grond van ras probeer verdeel, moet ons alle Suid-Afrikaners – swart, wit, bruin en Indiër – verenig.”
DA-kongres: Spanning heers voor stemmery begin
Spanning is aan die oplaai by die DA se federale kongres by die skouterrein in Pretoria-Wes waar sowat 2 000 afgevaardigdes byeen is om te stem vir leiersposisies en beleidskeuses.