Rolspelers in die bedryf vra al geruime tyd vir die regering om in te gryp voordat die impak van die nuwe regulasies oor kouebehandeling onomkeerbaar is.
Alles vir die sleutelwoord "DA"
Parlement beskerm Ramaphosa nes Zuma, sê DA
“Dit is ʼn doelbewuste skuif deur die parlement om die uitvoerende raad en die president self te beskerm teen aanspreeklikheid.”
DA kla ANC strafregtelik aan
Die opposisieparty sê die Zondo-kommissie na staatskaping se verslag regverdig ’n strafregtelike aanklagte en ondersoek.
Lyke ontbind glo in kraglose lykshuis
Die Gautengse LUR van gesondheid sê daar is sedert Februarie nie ʼn werkende kragopwekker by die Ga-Rankuwa-lykshuis in Pretoria nie.
Skote in DA-raadslid se huis volg ná dreigemente
Die voorval vind plaas skaars ’n maand sedert een van die DA se raadslede in die Zoeloeland-distrik ’n sluipmoordpoging oorleef het.
DA vra FBI om te kyk na DollarGate
Die DA het dié stappe gedoen sodat pres. Cyril Ramaphosa sy stilswye moet beëindig en eerlik en openlik met die nasie wees oor sy betrokkenheid by die DollarGate-sage.
Ramaphosa se Zondo-vergadering is ‘gevaarlike inmenging’
“Dit is ongehoord dat enige individu in staat is om die inhoud van ʼn ondersoekende verslag of die tydsberekening daarvan te manipuleer.”
Petisie oor brandstofpryse aan ministers oorhandig
Meer as 130 000 Suid-Afrikaners het die DA se brief aan ministers Enoch Godongwana en Gwede Mantashe onderteken.
President sê Afrikaanse Taalmuseum se naam sal nie verander nie
“Dit is goed dat die ANC rede gesien het en dat hul ideologiese haat vir Afrikaans nie in hierdie verband op die Afrikaanse Taalmonument (ATM) en Afrikaanssprekendes afgedwing sal word nie.”
Beleid oor kaderontplooiing draai nou in hof
Die DA sê hy verklaar met dié hofstukke oorlog teen die ANC en sy kaders.
Pantser jou beursie, want nog rentekoersverhogings kom
Die verwagte styging van 100 basispunte beteken kopers sal ʼn ekstra R500 tot R1 000 moet begroot vir ʼn huislening van tussen R750 000 en R1,5 miljoen.
Sassa laat begunstigdes weer in die steek
“Die DA word oorval deur boodskappe en oproepe wat die chaos ontbloot wat in kruidenierswarewinkels ervaar word.”
Miljarde van Gauteng se gesondheidsbegroting nie bestee
Miljarde rand is uit die Gautengse departement van gesondheid se begroting teruggegee ten spyte van hordes gesondheidsposte wat nog nie gevul is nie en talle hospitale wat vervalle is.
Renosters gestroop, maar veldwagterposte bly vakant – verslag
Veldwagterposte in KwaZulu-Natal is nooit gevul nie terwyl renosters die afgelope paar jaar die een ná die ander gestroop is.
Beveg onderwyswetsontwerp, vra AfriForum, DA
AfriForum het ’n aanlyn petisie begin om steun teen die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette (Bela-wet) te verkry.
Erfenisraad moenie swyg oor Taalmonument
“Die erfenisraad het ʼn mandaat om kennisproduksie oor alle Suid-Afrikaanse erfenis te verbeter en bewustheid daarvan te bevorder.”
WK-speaker aanvaar skorsing; hou vol hy’s onskuldig
“Ek is nie ʼn krimineel nie. Ek is nie ʼn dief nie.”
Wes-Kaapse speaker geskors
“Masizole Mnqasela is die geleentheid gebied om redes te verskaf waarom hy nie geskors moet word nie, wat hy gedoen het.”
Valke gevra om Wes-Kaapse speaker te ondersoek
Die DA het die Valke versoek om die Wes-Kaapse regering se speaker te ondersoek nadat dokumente van fluitjieblasers ontvang is.
Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’
Wat presies is vir pres. Cyril Ramaphosa snaaks daaraan dat sy kabinet hierdie projek goedgekeur het?