Dié klag volg nadat sy vrou, Meghan Markle, vroeër vanjaar in ʼn aparte hofsaak teen dié koerantgroep geseëvier het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dagvaar"
Kok dagvaar polisievrou oor vermeende rassevoorval
ʼn Kok van die Suid-Afrikaanse Vloot daag ʼn polisiebeampte van Kaapstad in die gelykheidshof ná ʼn vermeende rasse-onderonsie, het The Times Woensdag berig.
Vavi vs. Cosatu: Saak uitgestel
Zwelinzima Vavi, die geskorste hoof van Cosatu wat die vakbondfederasie dagvaar oor sy skorsing, se saak gaan eers volgende week in die Johannesburgse hooggeregshof aangehoor word.
Van der Vyver se pa gedagvaar
Die pa van die voormalige moordbeskuldigde Fred van der Vyver word deur sy seun se voormalige prokureur vir miljoene rande se uitstaande regskoste gedagvaar, het Beeld Saterdag berig.
Man dagvaar Eskom omdat sy gebede kragonderbrekings voorkom het
ʼn Man van Noordwes dagvaar Eskom vir R250 miljoen omdat hy beweer sy gebede het verhoed dat kragonderbrekings tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 voorgekom het, het Beeld Dinsdag berig.
Dagvaardings ná 83-jarige sterf; onderwyser gedeeltelik verlam gelaat
Johan Liebenberg van Pretoria dagvaar ʼn aftreeoord en ʼn aantal dokters en verpleegsters vir nalatigheid nadat sy 83-jarige ma aan bedsere oorlede is.