‘Mnr. Dakar’ se skofsege beteken dat hy nou ’n algehele voorsprong van amper 18 minute oor Nasser Al-Attiyah geniet. En met die veldtydren wat einde se kant toe staan, is die kanse goed dat die 55-jarige Fransman wéér met die louere sal wegstap.
Alles vir die sleutelwoord "Dakar"
Al-Attiyah se Hilux brul weer
Katar se Nasser Al-Attiyah het vanjaar reeds ’n rits Dakar-skofte in sy Suid-Afrikaans geboude Hilux gewen, maar Stephane Peterhansel volg sy vordering steeds deur net af en toe in sy Mini se truspieëltjie te kyk.
Dakar: SA se Giniel en Brian laat wiel
De Villiers eerste en Baragwanath tweede in uitstekende skof vir Suid-Afrikaners.
Kyk: Lategan in Dakar-ongeluk
Hy is per helikopter na mediese personeel vervoer.
Luister: 3 uit 3 vir Al-Attiyah
Die Suid-Afrikaanse groentjie Henk Lategan het op sy goeie prestasie van die vorige dag voortgebou en hy het met tye selfs die voortou in die sneltrajek geneem.
Luister: Dis weer Al-Attiyah, maar SA se Lategan laat ook die wiele rol
“Die groot nuus is Henk en Brett (Cummings) se vertoning; hulle het net twee minute agter Nasser-hulle klaargemaak. Dit is die eerste keer in ’n lang ruk dat ons met ’n eerste en tweede plek ná ’n skof spog.”
SA Hilux tem Dakar-duine
Nasser al-Attiyah het die tweede skof van die moordende Dakar-veldtydren in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gewen.
Luister: Sainz wen eerste skof van Dakar
Die verdedigende kampioen Carlos Sainz het die eerste sneltrajek van 2021 se Dakar-veldtydren gewen.
Nóg ʼn Dakar-jaer sterf
Die Nederlandse motorfietsryer Edwin Straver is dood ná ʼn ongeluk by die Dakar-veldtydren, het organiseerders Vrydag gesê. Dit is die tweede sterfgeval tydens vanjaar se wedren.
Spanje se Sainz wen Dakar
Fernando Alonso maak 13de klaar in sy eerste probeerslag.
Geruite vlag so amper weer vir Alonso geswaai
Motorfietse se enjins is stil om eer aan Gonçalves te betoon.
Dakar geruk deur jaer se dood
‘n Jaer is Sondag tydens die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië dood.
Luister: Barmhartige Samaritaan help Branch oor eindstreep
“Dit was een van my slegste Dakar-dae ooit.”
Luister: Dakar reeds té rof vir 56 deelnemers
Maar Toyota-baas sê Alonso was die ster van die dag.
Luister: Peterhansel het beslis woestyn-woema
“Dié Dakar het al die bestanddele vir ’n briljante wedren.”
Alonso vertoon sterker in sy SA Toyota
Die derde renjaer in drie dae neem die voortou ná nóg ’n moordende skof.
Luister: Giniel skop stof op in sy Toyota
Suid-Afrikaner wen die tweede skof van die Dakar-wedren.
Toyota Gazoo Racing se Dakar-spanne bekend
Dis ʼn mengsel van ervare tydrenjaers saam met nuwe bloed in dié soort motorsport.
Dakar-wedren skuif na dié land
Die organiseerders van die jaarlikse Dakar-wedren het Maandag ʼn nuwe gasheerland aangekondig.
Luister: Alles loop reg, altyd reg vir Al-Attiyah
Die Katarese jaer Nasser Al-Attiyah het Donderdag sy derde Dakar-titel gewen. Hy het egter vanjaar die kroon in ’n Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux gedra.