ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Dan Knight (56), ʼn boer wat glo by sy plaashuis naby Underberg met ʼn hamer doodgeslaan is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dan Knight"
KZN-plaasmoord: Boer se naam bekend
Die naam van die 56-jarige boer van Himeville in KwaZulu-Natal se Underberg-distrik, wat Donderdagaand op sy plaas Outlook aangeval en glo met ‘n hamer doodgeslaan is, is bekend gemaak.