“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dana Snyman"
Anderkant die Ja-stem
Ons kan by Malan byvoeg en dit waag om te sê dat ons al meer oplossings op vandag se probleme kon gehad het as ons nie in die verlede vasgehaak nie. Daar moet debat wees – maar dit moet handel oor oplossings vir 2018 se probleme en nie oor 1992 se besluite nie.
Dana Snyman: ‘Dankie vir die troos, luister, verstaan’
“Dankie dat julle so waardig en respekvol was. Dankie. Ook vir elkeen wat saam was in gees. Of gekyk het iewers. Dankie vir elke boodskap aan Dana. Dankie vir verstaan of probeer verstaan.”
Anette Roberts se pa neem ook eie lewe
“Sy het toe die tuinier gebel en hy het vir haar gesê: ‘Oupa slaap in die kar.’”
Dana Snyman: ‘Iets goeds moet uit die verdriet kom’
Snyman se verloofde, Anette Roberts, is op 4 Oktober dood in ʼn vriend se motor in Bloemfontein gevind.
Dana Snyman se verloofde sterf
“Dana is natuurlik verskriklik geskok. Dis ʼn baie groot hartseer.”