Andre van Gruening, ‘n boer van die Vrystaat, wat vroeër die maand op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, is in die hospitaal oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniëlsrus"
Plaasaanval: Boer gewond, verdagte doodgeskiet
‘n 47-jarige boer van Reitz in die Vrystaat is deur drie gewapende mans oorval en geskiet op sy plaas in die Daniëlsrus-omgewing.