“Ek sal bly wees as ek kan speel; ek is baie lief vir hierdie toernooi.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Daniil Medvedev"
Wimbledon sê ja vir Novak; steeds nee vir Russe
“Ons beplan om hierdie jaar na ’n normale kampioenskap terug te keer.”
Daniil verloor; Novak weer wêreld se no. 1
“Dit is een van die sport se taaiste uitdagings – die vermoë om weekliks op só ’n hoë vlak te kan speel. Dit is egter iets wat Novak Djokovic, Rafael Nadal en Roger Federer regkry.”
Die Medvedev-era begin vandag
Die nuwe wêreldno. 1-speler het ook vir vrede gepleit: “Kinders moet nooit ophou droom nie.”
Djokovic nie meer wêreldno. 1
Dit is die eerste keer in 18 jaar dat nóg Novak Djokovic nóg Rafael Nadal, Roger Federer of Andy Murray die wêreldno. 1-speler is.
Daniil kan Novak onttroon
Indien Daniil Medvedev in Mexiko wen sal Novak Djokovic magteloos wees om sy opmars te stuit.
Medvedev teen Tsitsipas: Hier kom ’n lokettreffer
Stefanos Tsitsipas lewer tans ongelooflike spel, maar Daniil Medvedev is bereid om vir elke punt te baklei.