Moenie ophou bid nie. (1 Tessalonisense 5:17)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dannah Gresh"
Gedagte vir die dag: Diepdinkdag
HERE, U deursoek my en ken my. U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af. Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is. (Psalm 139:1-3)
Gedagte vir die dag: Jy kan dit doen!
Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra. (Efesiërs 3:20)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Selfbeheersing
‘n Geduldige mens het meer waarde as ‘n bedrewe vegter, ‘n mens met selfbeheersing meer as iemand wat ‘n stad inneem. (Spreuke 16:32)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Sagmoedigheid
As dit gebeur dat julle swaarkry omdat julle doen wat reg is, sal God sy seën op julle laat rus. Moet dus nie dat mense julle bangmaak of afskrik nie. Inteendeel, erken in julle harte Christus as die een wat seggenskap het. As julle dit doen, en iemand vra julle uit oor die hoop wat in julle leef, wees altyd reg om te reageer. Doen dit egter taktvol en eerbiedig. (1 Petrus 3:14-16)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Getrouheid
Van die skepping van die wêreld af kan ‘n mens uit die werke van God duidelik aflei dat sy krag ewigdurend is en dat Hy waarlik God is, hoewel dit dinge is wat ‘n mens nie met die oog kan sien nie. omdat, al weet hulle van God, hulle Hom nie as God eer en dank nie. Met hulle redenasies bereik hulle niks nie, en deur hulle gebrek aan insig bly hulle in die duister. (Romeine 1:20-21)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Goedheid
God het die droë grond “aarde” genoem, en die waters wat bymekaargekom het, het Hy “see” genoem. En God het gesien dit is goed. (Genesis 1:10)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vriendelikheid
Raak saam met alle ander slegte dinge ontslae van alle bitterheid, woede, wraak, geskel en gevloek. Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.” In ’n wêreld vol haat is vriendelikheid en liefde baie opvallend. (Efesiërs 4:31-32)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Geduld
Deur lankmoedigheid word ’n vors oorgehaal, en ’n sagte tong verbreek die gebeente. (Spreuke 25:15)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vrede
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is. (Filippense 4:6-7)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vreugde
U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed. Ek sal in vrede gaan lê en slaap, want U alleen, o Here, laat my veilig woon. (Psalm 4:8-9)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Liefde
Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde! (1 Korintiërs 13:13)
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Die vrug van die Gees
Die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. (Galasiërs 5:22-23)