Die polisie in Darling in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem wat glo selfoonnetwerkbatterye ter waarde van R80 000 gesteel het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Darling"
Talle vas oor dwelms by musiekfees
Talle verdagtes, insluitende ʼn 28-jarige vrou, is vir die besit van dwelms in hegtenis geneem tydens die Rocking the Daisies-musiekfees in Darling in die Wes-Kaap.