Gary Player en die omstrede sakeman, Dave King, het ooreengekom om buite die te hof skik nadat King vroeër vanjaar R33,4 miljoen van die Suid-Afrikaanse gholflegende geëis het, het Beeld Woensdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dave King"
Gary Player ontken dat hy geld skuld
Die Suid-Afrikaanse gholflegende, Gary Player, beoog om in die hof ʼn eis teen te staan wat beweer dat hy ʼn voormalige vriend, die sakeman Dave King, R33 miljoen skuld.