Die twee het vlugtig in die landdroshof op die dorp verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dave Wessels-moord"
Twee in hof vir moord op Viljoenskroon-man
Wessels se liggaam is Sondagoggend vroeg onder ʼn duvet in die spaarkamer van sy huis op ʼn kleinhoewe buite die dorp gevind.
Viljoenskroon-moord: Bloed teen mure voorspel onheil
“Ek het die gordyne weggetrek en toe sien ek wat ek sien …”
Bloedvlekke, liggaam onder beddegoed ná moord op Viljoenskroon-kleinhoewe
Die polisie het die man se liggaam op ʼn bed aangetref. Hy was met beddegoed bedek en talle bloedvlekke kon gesien word.