Die soektog na die vermiste David Bellet-Brissaud, die 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, het tragies geëindig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "David Bellet-Brissaud"
Kameras merk vermiste atleet op in PE-hawe
Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap het Woensdag aan Maroela Media bevestig dat David Bellet-Brissaud, die 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, op kringtelevisiebeeldmateriaal in die stad se hawe opgemerk is.
Beloning uitgeloof vir inligting oor vermiste ysterman-atleet
Die familie van David Bellet-Brissaud, die vermiste 48-jarige ysterman-atleet van Gaboen, het ʼn beloning uitgeloof vir enigiemand wat inligting aan die polisie verskaf wat tot die atleet se opsporing kan lei.
Ysterman-atleet steeds vermis; familie reis na SA
Die atleet se suster, sy broer, ma en ouma het ná sy raaiselagtige verdwyning ook intussen na Suid-Afrika gereis.
Polisie op soek na Ysterman-atleet
Die polisie in Humewood, Port Elizabeth is dringend op soek na David Bellet-Brissaud (48) wat vroeg Vrydagoggend verdwyn het.