“Die ANC-regering gaan voort om grondonteiening sonder vergoeding valslik voor te hou as ʼn manier om ontluikende boere te bemagtig. Dit gaan die probleem met sy mislukte grondhervormingsproses vererger, nie verbeter nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "David Rakgase"
Huurderboer na jare eindelik grondeienaar
Die ware hindernisse vir grondhervorming is ʼn hopeloos onbekwame departement, ongebreidelde korrupsie en ʼn weersin in eiendomsreg vir individue.
Staat het steeds ‘geen voorstel om grond ten volle oor te dra’
Voorheen benadeeldes kan nou makliker toegang tot grond kry, maar die regering sloer steeds om grond oor te dra aan ʼn suksesvolle swart huurderboer.
Staat sleep voete oor kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement was geensins van voorneme om die plaas aan mnr. Rakgase te verkoop nie.”
Minister sê jammer aan swart huurderboer oor grond
“In werklikheid poog hulle eerder om opkomende swart boere as lewenslange huurderboere onder hul beheer te hou.”
Departement ‘speel regspeletjies’ oor Limpopo-grondeis
Die DA soek duidelikheid oor die kwessie. As die staat beoog om sy appèl teen die uitspraak te laat vaar, moet hy dit amptelik doen en nie speletjies speel met die emosies van mnr. Rakgase nie.
Staat gaan wél grond verkoop aan suksesvolle swart huurderboer
Rakgase het die hof genader nadat dit aan die lig gekom het dat die regering nie die grond sal verkoop nie en eerder vir hom ʼn verdere 30 jaar-huurooreenkoms aangebied het.
Limpopo-boer wen waterskeidingsaak om staatsgrond te koop
ʼn Boer van Limpopo het Woensdag ʼn waterskeidingsaak gewen om staatsgrond te koop wat hy al lank huur.