Suid-Afrika se eerste Davisbekerwedstryd teen Israel in 17 jaar is eers in die vyfde van die vyf wedstryde in Irene, net buite Pretoria beslis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Davisbeker"
SA beweeg nader aan Davisbekerdroom
Dit is net ʼn klein treetjie, maar Suid-Afrika het in die naweek se Davisbekerwedstryd by die Irene-buiteklub teen Estland naderbeweeg aan hulle langtermyn-doelwit.