Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die tweede verskyning van die beskuldigde in die moord op ʼn bejaarde egpaar van Barkly-Oos bygewoon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dawid de Villiers"
Barkly-Oos-plaasaanval: Seun steeds kritiek
Dokters is tevrede met Dawie de Villiers (53), seun van die vermoorde bejaarde egpaar van Barkly-Oos, se vordering in Mediclinic Bloemfontein, hoewel hy steeds kritiek is, berig OFM.
Barkley-Oos-plaasaanval: Nuwe versoeke om plaasmoorde te laat prioritiseer
Die gemeenskap van Barkley-Oos in die Oos-Kaap het die burgerregte-organisasie AfriForum genader om in te gryp nadat ’n bejaarde egpaar Woensdagoggend wreed op hulle plaas in die distrik vermoor is.