Die Mbombela- plaaslike munisipaliteit skuld die DBV in Baberton glo miljoene rande.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DBV"
DBV duur medisyne, entstowwe kwyt toe krag afgaan
“Enige klein terugslag soos hierdie sit die DBV finansieel weer twee treë terug.”
Ape in ‘haglike toestande’ aangehou
Monkey Town reageer op die DBV se bewerings.
Eienaars wat verhuis, laat hond agter
Die hond is sonder kos of ʼn druppel water agtergelaat.
Man gestraf wat meer as 50 verwaarloosde diere aanhou
“Ek het nog nooit so baie siek honde en katte in een huis gesien nie.”
‘Geen berou’ by man wat erken hy wou hond doodslaan
“Die man het verduidelik dat hy die hond met die panga geslaan het omdat hy nie daarvan gehou het hoe die eienaar met sy hond spog nie.”
Man aangekla ná hondjie erg brand
Waarskuwing: Die inligting in hierdie berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Hond verwaarloos gelaat ná eienaars trek
Dié hond was vir sowat twee maande lank alleen gelaat nadat haar eienaars getrek het.
Aangegryp deur ‘ware liefde’
Die foto het talle mense se hartsnare geroer.
Man aangekla ná hy hond se ore glo afsny
Die DBV het die voorval as een van die ergste vorms van dieremishandeling wat hy nóg teëgekom het, bestempel.
Gemartelde babahondjie kry nuwe huis
Die ses maande oue Kiara is erg gemartel deur ʼn groep seuns in ʼn nedersetting buite Bloemfontein.
Hondjie gered ná kinders haar martel
Die kinders het die hondjie “soos ʼn sokkerbal” rondgeskop en haar daarna in die asblik gegooi.
Poue, duiwe vrek in Durbanville
Vyf poue is inderhaas na die DBV-dierehospitaal in Grassy Park geneem, maar een het op pad daarheen gevrek.
Buurman gestraf wat hond kastreer
Lion is nou gelukkig by sy nuwe huis.
Rusty terug by DBV
“Rusty is na ons teruggebring, nie omdat hy nie geliefd of gelukkig was nie… Inteendeel, hy kon nie vir ʼn beter nuwe huis vra nie.”
Tientalle bokke naby Vereeniging doodgery
Vermeende veediewe het die boerbokke glo oor die pad gejaag.
Rusty soek nou ʼn liefdevolle huis
“Hy is nou net moeg daarvoor om in ’n hondehok te wees en wag opgewonde om ʼn nuwe huis te kry.”
Apie gered ná advertensie op Facebook
Die jong man het die apie gevang en eers aan tradisionele genesers vir moetie probeer verkoop.
Hond wat oog verloor in rusie vorder goed
“Hy lyk sommer baie gelukkiger noudat hy veilig is.” Rusty sal egter nog ʼn operasie moet ondergaan.
Honde in kratte by grenspos nié gesteel
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het troeteldiereienaars gemaan om seker te maak van die nodige regulasies wanneer hulle met hul geliefde vierpotiges oor die grens verhuis.