Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Rustenburg het Sondagmiddag ʼn gru-ontdekking gemaak toe hulle na ʼn veld buite dié dorp ontbied is. WAARSKUWING: Van die foto’s in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Alles vir die sleutelwoord "DBV"
108 honde uit haglike omstandighede verwyder
“Dit was ʼn verskriklike en ontstellende toneel om te sien.”
Lesotho-weermag se perde vrek van honger
“Hulle kon nie opkom nie en was baie maer en verhonger. Die perde was ook totaal gedehidreer.”
DBV gryp in oor 18 honde in woonstel
“Ek dink nie mense besef om diere in sulke omstandighede aan te hou, is óók wreed nie.”
Skenkings broodnodig vir vierpotiges
“Ons kry hartverskeurende gevalle waar honde net in swartsakke langs die snelweg afgelaai word omdat die eienaars hulle nie meer wil hê nie.”
Klag teen eienaar gebring oor skoktoestand van perde
“Hulle gebruik doringdraad en stokke met dorings om die perde mee te slaan sodat hulle vinniger hardloop. Hulle ry selfs die perde wanneer hulle net ses maande oud is.”
Nuwe tuiste vir Grietjie en Marietjie
Grietjie, ʼn wit-en-bruin boerbok, en Marietjie, ʼn Pointer-kruising, is verlede week vir aanneming beskikbaar gestel – maar op voorwaarde dat die hegte dieremaats saam aangeneem word.
60 honde gered van Vrystaatse ‘gruwelhuis’
Toestande was só haglik dat van die diere weens inteling ekstra tone en misvormde koppe gehad het.
Stap saam met DBV ten bate van vierpotiges
“Die ‘Wag-a-Walk’-pretloop beloof om ’n dag gevul met genot en oefening vir al die deelnemers en hulle vierpotige vriende te wees.”
Man sterf ná 6 honde hom aanval
Die man wat deur ses honde by ʼn huis in Ruimsig, Roodepoort, aangeval is, het aan sy beserings beswyk.
Mina Moo dood ná skielike terugslag
“Ek kan nie glo dat só iets van die een uur na die volgende kan gebeur nie.”
Honde by DBV vergiftig
Dié DBV-tak is in die afgelope twee weke twee keer deur inbrekers getakel.
Regstappe oorweeg ná DBV honderde diere uit skuiling verwyder
“Die diere is aan hul eie genade oorgelaat. Hulle het aan alles van leukemie tot diarree gely.”
DBV waarsku teen uitbreking van hondesiekte
“As jou hond nie gereeld ingeënt word of die afgelope jaar ingeënt is nie, laat hom of haar dadelik inent.”
Hoop vir ‘liefdevolle Bobby’ ná operasie
“Bobby is met ʼn ketting om sy nek vasgemaak en namate hy groter geword het, het die ketting al stywer en stywer om sy nek getrek.”
Parys-DBV van dieremishandeling beskuldig
“Ongelukkig was die hondjie se toestand so swak dat die veearts besluit het genadedood was al raad om die lyding te beëindig.”
Rottweilers byt seuntjie 72 keer
Toe Uriel se sibbes en die buurvrou op die toneel aankom, het hy op sy maag gelê en om hulp geskree, maar die honde wou nie laat los nie.
Worsie sterk mooi aan ná amputasie
”Die jaar oue hondjie is maar nog baie slaperig, maar hy is oukei.”
‘Ongewenste geskenk’ nou sy been kwyt
“Die eienaar het volgehou sy was nie van plan om geld te bestee aan ʼn hond wat sy present gekry het nie.”
‘Betogers’ verwoes DBV op Stutterheim
Die betreders het agter hulle aan gehardloop en op hulle geskree hulle gaan die huis afbrand met hulle daarin toegesluit.