“Die beeld is onvervangbaar, aangesien die meeste van Fanie Eloff se gipsafdrukke ná die Tweede Wêreldoorlog vernietig is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "De la Rey"
Redakteursbrief: Dit gaan góéd met Afrikaans
Dit gaan góéd met ons mooie moedertaal, skryf Susan Lombaard.
Radiodrama herdenk die dood van De la Rey
Aanhangers van Koos de la Rey kan nou vir die eerste keer in klank hoor hoe die intrige rondom die laaste ure van dié bekende leier se lewe ontvou.