Die boere en grondeienaars is bereid om weer te begin boer of die grond vir boerderye beskikbaar te stel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "De Wildt"
Hoewebrand woed buite beheer
“Die terrein is moeilik begaanbaar omdat ons dit net te voet kan bereik.”
Beeste lewend buite Pta geslag
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ʼn ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn paar beeste verlede week lewend vir hul vleis geslag en vir die dood agtergelaat is.
Wegholbrande teister noorde van Pretoria
Nagenoeg 60 plase en kleinhoewes is sover geraak deur wegholbrande wat sedert die naweek in die De Wildt-omgewing, noordwes van Pretoria, woed.
Geen borg vir ‘De Wildt-plaasaanvallers’
Drie verdagtes wat na bewering die bejaarde egpaar, Hannes (77) en Annetjie van der Merwe (74) op hul familieplaas in De Wildt in Noordwes aangeval en gemartel het, is Donderdag borgtog geweier.
Drie vas vir De Wildt-plaasaanval
Drie verdagtes sal binnekort in die hof verskyn in verband met die aanval op Hannes (77) en Annetjie (74) van der Merwe verlede maand op hul plaas in De Wildt in Noordwes.
Verdagtes vrygelaat ná De Wildt-plaasaanval
Hannes en Annetjie van der Merwe, die egpaar van De Wildt in Noordwes wat twee weke gelede op hul plaas aangeval en gemartel is, se kinders vrees vir hul ouers se veiligheid nadat drie verdagtes vrygelaat is.
Bejaardes erg aangerand tydens De Wildt-plaasaanval
Hannes van der Merwe, ʼn bejaarde boer van De Wildt in Noordwes, moes Dinsdag ʼn kilometer ver na sy bure strompel om hulp te ontbied nadat hy tydens ʼn plaasaanval met ʼn byl aangerand en met ʼn strykyster gemartel is.