Die moontlikheid word ondersoek dat die naweek se dubbelmoord aan nog ʼn dubbelmoord vroeër vanjaar in die provinsie verbind kan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dealesville"
Twee nie meer van moord op DA-raadslid, man aangekla nie
Die twee Malawiese werkers wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op hul werkgewers, Basil en Monica Deniacos, sal steeds Maandag in die hof verskyn maar nie meer op aanklag van moord nie.
Twee in hof ná moord op DA-raadslid, man
Die Valke het Saterdag bekend gemaak die twee verdagtes, 25 en 29 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ʼn huiswerker Vrydagoggend op die egpaar se bebloede liggame afgekom het.
Twee vas ná moord op DA-raadslid, man
Die Valke het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op Basil en Monica Deniacos.
DA-raadslid, man glo met stomp voorwerp vermoor
Die egpaar se huiswerker het Vrydagoggend op hul bebloede liggame afgekom.
Bloem-ongeluk eis vier
Vier mense is dood en vier mense ernstig beseer in ‘n ongeluk Sondagaand op die Dealesville-pad in Bloemfontein.
Man deur plantmasjien raakgery
ʼn Plaaswerker is Maandag ernstig beseer nadat hy op ʼn plaas tussen Dealesville en Hertzogville in die Vrystaat deur ʼn plantmasjien raakgery is.