Dean Elgar het in moeilike kolftoestande ’n spoggerige onoorwonne honderdtal gemoker.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dean Elgar"
Elgar groet internasionale krieket
Die 36-jarige kolwer, wat meer as 5 000 toetslopies – waaronder 13 honderdtalle – in sy loopbaan aangeteken het, sal op 3 Januarie sy laaste toets op die Nuweland-stadion in Kaapstad speel.
Aussie-legende kap na Elgar
“Benewens Anrich Nortjé kon die res van die Suid-Afrikaanse boulaanval met beter leierskap ook veel beter in Australië gevaar het.”
Selfvoldane Stokes mor Proteas praat te veel
“Ons skenk nie veel aandag in die media aan ons aggressiewe benadering nie, maar ons is doodtevrede as Dean Elgar en Kie heeltyd dinge daaroor kwytraak.”
Elgar tevrede met Proteas se toetsvordering
“Dinge wat langs die veld gebeur, het sake beslis bemoeilik, maar ek het ’n ongelooflike groep spelers langs my wat my verstaan – nie net my karakter nie, maar ook die soort krieket wat ek wil speel.”
Hoe vaar Proteas op wêreldranglys?
Dean Elgar en Kagiso Rabada is (ranglysgewys) Suid-Afrika se voorste toetskrieketspelers.
Proteas glo die gunstelinge teen NZ
Volgens Brendon McCullum is die Proteas onder Dean Elgar se leierskap ’n perd van ’n ander kleur – rateltaai en gereed vir enige tweestryd.