Een van die beeste wat gesteel is, was ʼn stoetbul ter waarde van R120 000.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Delareyville"
Vyf van Noordwes in hof ná ‘dief’ sterf
Die man is glo op die plaas aangerand en het ineengestort kort nadat ʼn familielid hom daar gaan oplaai het.
Verdagte ontsnap uit aanhouding
’n Verdagte huisdief en twee makkers het die naweek uit ’n tronk in Delareyville ontsnap.
17-jarige dood ná skoolbakleiery
Die polisie is na die toneel ontbied en die 17-jarige is onmiddellik deur paramedici na die Delareyville-hospitaal gehaas.
13-jarige in hof ná moord op klasmaat
“Ons weet nie presies wat gebeur het nie, maar toe die slagoffer terugkom, is hy met ʼn skêr gesteek.”
Dam-uitstappie eindig tragies
ʼn 12-jarige seun se liggaam is Dinsdag uit ʼn dam in Geysdorp naby Delareyville in Noordwes gehaal nadat hy van ʼn opblaasbare speelding, wat deur ʼn boot gesleep is, afgeval het.
Werker tydens rooftog doodgeskiet
ʼn Werknemer van ʼn maatskappy wat groente en vrugte verkoop in Delareyville, Noordwes, is Saterdag tydens ʼn rooftog doodgeskiet.
Polisieman vas vir moord
ʼn Polisiebeampte van die Delareyville-polisiestasie in Noordwes is Maandag op aanklag van moord in hegtenis geneem.
Heli-dood: ‘Hy was ʼn avonturier van die lewe’, sê dogter
Die begrafnis van Apie Reyneke (58), die wildboer wat Saterdag in ʼn helikopterongeluk naby Delareyville in Noordwes dood is, is voorlopig uitgestel tot sy vrou sterk genoeg is om die gedenkdiens by te woon.
Bekende wildboer sterf in helikopterongeluk
ʼn 50-jarige man is dood en sy 42-jarige vrou en hul 13-jarige seun is beseer nadat ʼn helikopter Saterdagoggend in Delareyville in Noordwes neergestort het.
Delareyville: Dienste stort ineen; boere spring in om te help
Inwoners van die Tswaing-munisipaliteit in Noordwes beleef tans glo die ergste watertekort van alle tye.
Plaasaanval: Boervrou en buurman keer vier verdagtes aan
Vier vermeende plaasrowers is Vrydagoggend op ʼn plaas naby Delareyville in Noordwes aangekeer terwyl hulle glo besig was om ʼn 70-jarige boer en sy vrou (56) te beroof.
Vyf vas vir besit van renosterhoring
Die polisie van Noordwes het Donderdag vyf verdagtes in hegtenis geneem vir die onwettige besit van ʼn renosterhoring.