Gustav Rappard is Sondagoggend dood tydens ‘n plaasaanval in Delmas, Mpumalanga. .
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Delmas"
Twee dood, twee vas ná mislukte transitoroof
Daar is ook op ʼn Porsche Cayenne en ʼn BMW, wat glo deur die rowers tydens die rooftog gebruik is, beslag gelê.
Ma herleef hoewe-aanval wat dogter eis
“Party dae is beter as ander; die trane lê maar vlak. Ten spyte van wat gebeur het, bly die Here goed vir my.”
Sundra-aanval: Drie laat vaar borgtogaansoeke
Honderde boere van omliggende gemeenskappe het Dinsdagoggend voor die hof byeengekom.
Bejaarde helder oordag oorval
“Die 94-jarige vrou het ʼn klop aan haar deur gehoor en gesien daar is twee mense, ʼn man en ʼn vrou, met bokse in hulle hande by die deur. Hulle het gesê hulle skenk klere vir minderbevoorregtes.”
Video: Opsigter van woonkompleks deur inwoner aangerand
Die video wys hoe een van die inwoners die bejaarde opsigter in die gesig slaan omdat die opsigter nie sy gaste in die kompleks wil toelaat nie.
Pensioenaris in dam gegooi ná verkragting
ʼn 27-jarige man is in Delmas, Mpumalanga in hegtenis geneem op aanklag dat hy ʼn 68-jarige vrou verkrag en haar toe in ʼn dam gegooi het.
Ondersoek ná talle vragmotorkapings in Delmas-gebied
“Hulle het glo uniforms van die polisie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aangehad.”
Motoriste gewaarsku teen sinkgat naby Delmas
Die Gautengse departement van paaie en vervoer het motoriste gewaarsku om bedag te wees op ʼn sinkgat op die Delmas-pad (R50) in Gauteng.
Pa, aanstaande skoonseun in hof oor moord op plaas
Die lid van ʼn plaaslike beveiligingspan en sy aanstaande skoonseun is vroeër in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ʼn man wat glo mielies en boontjies op ’n plaas gesteel het.
Petroljoggies, plaaswag, polisie fnuik ‘plaasaanval’
Die voertuig is ondersoek waarna die plaaswag en die polisie op onder meer huisbraakgereedskap, messe, toue, kabelstroppe, pangas en wors, wat die sogenaamde Two Step-gif bevat het, afgekom het.
17 voertuie betrokke by N12-botsing
Een van die oorledenes is ʼn tweejarige kind.
Drie dood op mistige N12
ʼn Kind is onder die sterftes.
Blitsige polisie trek ‘rowers’ tydens rooftog vas
Drie sakke vol gesteelde selfone ter waarde van R300 000 is teruggekry.
Ma van baba Wiehan 6 jaar ná moord: ‘Ons vergeet nooit’
“Hy gaan nie die Here se oordeel vryspring nie. Maar ek sal nooit ophou soek nie.”
‘Geen rede tot paniek’ ná breinvliesontsteking by skool
“Die skool meen daar is geen rede om paniekerig te raak of ʼn uitbreking van breinvliesontsteking te verklaar nie.”
Delmas-ma roerend gegroet: ‘Sy het tot die einde baklei’
“Sy het tot die laaste baklei om toe te sien dat Rachel herstel. Sy was ʼn ma, ʼn vrou, ʼn engel, ʼn sussie, ʼn vriendin en ʼn gawe van God.”
Derde leerder van laerskool vir breinvliesontsteking behandel
“Ons het alle ouers gewaarsku om bedag te wees op simptome en dadelik ʼn dokter of ongevalle-eenheid van ʼn hospitaal te besoek as hulle bekommerd is.”
Tweede tragedie tref gesin ná dogter van perd val
ʼn Gesin van Delmas in Mpumalanga wie se lewens in 2016 onherroeplik verander het nadat Rachel Wepener, toe 17 jaar oud, van haar perd af geval en haar nek gebreek het, is vandeesweek deur ʼn tweede tragedie getref.
Twee sterf toe helikopter neerstort
Twee mense is dood toe ʼn helikopter in ʼn oop veld in die Delmas-omgewing in Mpumalanga neergestort het.