Dit kom nadat die lugdiens se herhaaldelike versoeke om dié roete in te stel sedert verlede jaar deur die departement van vervoer verwerp is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Delta Air Lines"
Verbod op Delta Air is ‘rampspoedig’
“Die besluit het nie net verreikende gevolge vir toerisme in die Wes-Kaap nie, maar kan ook tot werksverliese lei.”