Die spontane groter samewerking en konsentrasie van Afrikaners bevestig opnuut dat Afrikaners ’n onblusbare oorlewingsdrang het en dat hulle, ondanks enorme uitdagings en struikelblokke, reeds besig is om skouer aan die wiel te sit om aan ’n beter toekoms vir hulself en hul nageslag te werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "demografie"
Hier is die 30 dorpe en stede waarheen Afrikaners trek
Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan.
Afrikaners kan in 2018 saam hoop skep
Die geskiedenis van Afrikaners is deurspek met voorbeelde van mense wat onder moeilike omstandighede moed gehou en vasgebyt het en wat deur hoop en harde werk gedryf is om groot uitdagings te oorkom.
Tyd om te trek of tyd om te bou?
Ons is ’n beduidende deel van die Suid-Afrikaanse bevolking en ons sal ’n gerekende rolspeler bly. Ons skuld die kinders wat vandag in die kleuterskool se sandput speel, ’n Afrikaanse skool, ’n Afrikaanse universiteit en ’n Afrikaanse toekoms.
Afrikaanse gemeenskap ‘moet nuut dink’ oor werkende ma’s
Die Solidariteit Navorsinginstituut (SNI) het Woensdag met die bekendstelling van ʼn demografieverslag oor die getalle van Afrikaanssprekendes en Afrikaners in Suid-Afrika gesê dit is kommerwekkend dat dié bevolking nie genoeg kinders kry om die plaasvervangingskoers te ewenaar nie.
Demografieverslag: Afrikaanssprekendes meer as sewe miljoen teen 2031
“Afrikaners en Afrikaans is hier om te bly en as ʼn mens dit eers besef, dan begin dit belangrik word om te bou aan ʼn langtermyntoekoms.”
Afrikaners: ‘Ons is nie so min soos wat ons gedink het nie’
Hoekom is dit belangrik om dit te weet? Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), moet enige organisasie wat oplossings vir ʼn bevolkinggroep wil bied, weet hoeveel mense daar nou is en hoeveel daar in die toekoms sal wees om die nodige beplanning te doen.
Demografieverslag bied hoop op talle terreine
Een van die redes waarom die bruines minder sterk oor taal voel, is omdat die Afrikaners die taal eksklusief vir hulself geannekseer en die bruines uitgeskuif het. Die Engelssprekendes het handig daarvan gebruik gemaak om ’n wig tussen wit en bruin Afrikaanssprekendes in te dryf.
Navorsing toon Afrikaanses kry meer babas
“Ons was verras deur die tendens, maar ʼn mens kon dit in praktyk begin sien aan die nuwe kleuterskole wat in Afrikaanse woonbuurte te voorskyn kom en Afrikaanse laerskole wat vol is.”
Bestaansvraagstukke bepaal lewe of dood
“Diegene wat nie uit die geskiedenis leer nie, is gedoem om dit te herhaal”.