Dit volg nadat die vakbond Solidariteit ʼn hofbevel bekom het om beslag te lê op sommige van Denel se bates.
Alles vir die sleutelwoord "Denel"
Saab Grintek vra likwidasie van Denel
Denel sukkel reeds geruime tyd om sy krediteure en selfs werkers se salarisse ten volle te betaal.
Slegs vyfde van salaris vir sommige Denel-werkers
Die maatskappy waarsku reeds dat salarisse waarskynlik nie in die volgende paar maande ten volle betaal gaan word nie.
Algehele ineenstorting dreig by Denel
In die 2019-’20-boekjaar het Denel se bates R8,53 miljard beloop, terwyl sy laste op nagenoeg R10,8 miljard neergekom het. Die instelling word tegnies as insolvent beskou.
Vakbond mag nou op Denel-bates beslag lê
Dié stap bied egter net tydelike verligting vir die sukkelende wapenvervaardiger se werknemers.
Nóg ʼn Denel-hoë bedank
Le Grange is in September 2019 in die pos aangestel.
Nuwe waarnemende groephoof vir Denel
Die sukkelende wapenvervaardiger is steeds op soek na ’n permanente uitvoerende groephoof.
Sommige by Denel kry wéér nie salaris
Sommige werkers het agt maande gelede hul volle salarisse verdien.
Minagting-saak teen Denel eers later aangehoor
Solidariteit sleep die sukkelende wapenvervaardiger hof toe namens sy lede wie se agterstallige salarisse steeds nie betaal is nie.
Werkers hof toe oor Denel se ‘minagting’
“Die arrogansie van die Denel-bestuur en die staat is verstommend.”
Denel-werkers betoog oor onbetaalde salarisse
Die vakbond sê werkers verloor hul huise en motors, terwyl diegene verantwoordelik vir die gemors geensins geraak word nie.
Brief aan Denel en ministers: Julle tree in eie belang op
“Denel betaal tans nie sy werknemers se volle salarisse nie en kom steeds nie sy ander kontraktuele en statutêre verpligtinge na nie.”
Arbeidshof staan bevel teen Denel toe
Dít volg nadat die wapenvervaardiger nie sy verpligtinge teenoor werkers ingevolge ʼn hofbevel nagekom het nie.
Denel-afgradering ‘teleurstellend, maar geen verrassing’
Die graderingsagentskap Fitch bevraagteken Denel se vermoë om sonder voortgesette regeringsteun voort te bestaan.
Tydelike hoof vir sukkelende Denel aangewys
Denel se vorige hoof het verlede maand skielik bedank terwyl die wapenvervaardiger boonop gespook het om sy werkers se salarisse te betaal.
Vakbond terug hof toe oor Denel-salarisse
Die hof het beslis dat Denel die uitstaande salarisse wat hy werkers vir Mei, Junie en Julie skuld teen verlede Vrydag moes betaal.
Denel sê hy kan nie salarisse betaal
Die arbeidshof het vroeër die week beslis dat Denel die uitstaande salarisse wat hy werkers vir Mei, Junie en Julie skuld teen Vrydag moet betaal.
Denel moet opdok vir agterstallige salarisse – hof
“Denel en die staat as aandeelhouer het roekeloos met hul werknemers omgegaan.”
Solidariteit hervat regsaksie teen Denel
Solidariteit was veronderstel om Denel einde Junie in die Arbeidshof te pak oor sy versuim om sy werkers se salarisse te betaal.
Datum bekend vir salarisstryd teen Denel
Denel het voorgestel dat werkers vanaf Junie tot Augustus gedeeltes van hul salarisse opoffer.