Sowat 81% van Denemarke se 5,8 miljoen inwoners het reeds twee dosisse van die entstof ontvang en 61,6% het ook ʼn skraagdosis ontvang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Denemarke"
Kyk: Dit is dalk wêreld se grootste sandkasteel
6 400 ton sand en byna R7 miljoen later is dié yslike kasteel eindelik voltooi.
Nuwe museum vir kinderskrywer in Denemarke
Die Deense koningin Margrethe II het Woensdag die nuwe museum, wat toegewy is aan die kinderskrywer Hans Christian Andersen, ingehuldig.
Deense sokkerster ontslaan na ‘suksesvolle operasie’
Eriksen het in die 43ste minuut van die wedstryd in Kopenhagen skielik ineengesak en bewegingloos bly lê terwyl paramedici KPR toegepas het.
Denemarke, Viëtnam verbied nou ook vlugte van SA
Denemarke se reisverbod het vandag in werking getree en geld in dié stadium tot 17 Januarie.
Meermin-standbeeld in Denemarke weer geskend
Die standbeeld is opgerig as huldeblyk tot die Deense storieverteller Hans Christian Andersen.
Kopenhagen, ’n aangename ervaring
Die Deense hoofstad tel gereeld onder die topstede wat lewensgehalte betref. Die Dene het ’n eie term wat hul lekker ontspanne leefwyse beskryf, naamlik “hygge”, iets wat vertaal kan word as knus en gemoedelik.
Kopenhagen: Polisie skiet ‘verdagte’ dood na twee dodelike aanvalle
Die polisie in Kopenhagen in Denemarke het Sondagoggend ʼn man doodgeskiet nadat twee mense in afsonderlike voorvalle in ʼn kafee en ʼn sinagoge doodgeskiet is.
“Thor se hamer” ontdek
‘n Klein bronshamertjie van 1 100 jaar oud, is op die Deense eiland Lolland ontdek, wat blyk ‘n simboliese weergawe van Thor se legendariese hamer, Mjölnir, te wees, wat as gelukbringer gedra is.
Video: Só hanteer mens ʼn dief in Denemarke
Denemarke is onlangs weer as die gelukkigste land in die wêreld aangewys, en dié land het nou ʼn nuwe manier gekry om diewe aan te spreek.