Daar word in dié stadium beweer dat albei verdagtes kort ná die voorval in ʼn ongeluk met die gesteelde bakkie buite Sasolburg betrokke was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Deneysville"
Man verdrink in Vaaldam toe kano sink
Daar word vermoed dat die man na die oewer wou swem, maar in die moeilikheid beland het weens die koue temperatuur van die water.
Seun (10) saam met oupa toe rowers toeslaan
“Die man het probeer om sy skoktoestel te gryp en soos hy omgedraai het, het een van die verdagtes hom drie keer geskiet.”
Man sterf ná huisbraak
ʼn Man is dood toe hy Maandag in die vroeë oggendure verskeie kere tydens ʼn huisbraak in Deneysville in die Vrystaat geskiet is.
Twee dood toe vragmotors bots
Twee mans is Dinsdagaand dood toe twee vragmotors op die R549 naby Deneysville in die Vrystaat gebots het.
‘Dronk’ neefs pluk mes uit oor DVD
Twee 28-jarige nefies van Deneysville in die Vrystaat is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn vriend met ʼn mes aangeval het oor ʼn DVD.
Baba kritiek ná fratsongeluk
ʼn 16 maande oue babaseuntjie is Sondag kritiek beseer nadat ʼn motor oor hom gery het by ʼn huis in Deneysville in die Vrystaat.
Soektog na vermiste Vrystaat-seun gaan voort
Die polisie soek steeds na die liggaam van ‘n sewejarige seun wat by die Vaaldam naby Deneysville in die Vrystaat vermis geraak het.
Vermiste seun se liggaam gevind
‘n Sewejarige seun van Deneysville in die Vrystaat wat die naweek saam met ‘n vriend vermis geraak het, se liggaam is gevind.
Onluste in tronke sal nie geduld word nie, sê minister
Die minister van korrektiewe dienste het Dinsdag gesê onluste wat deur gevangenes in tronke aangehits word, sal nie geduld word nie.