“Party dae gaan dit beter en kan jy daarmee saamleef maar ander dae is dit basies ondraaglik.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Deon de Bruyn"
Komatipoort-plaasmoord: Nog ʼn verdagte vas, ander in hof
ʼn Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Deon de Bruyn (25), ʼn boer van Komatipoort in Mpumalanga.
Nog ʼn verdagte vas ná Komatipoort-plaasmoord
ʼn Kruis is intussen vir Deon opgerig by die Witkruismonument suid van Polokwane ter nagedagtenis van vermoorde plaasboere.
Komatipoort-plaasmoord: ‘Ons is dit aan Deon verskuldig’
“As gesin sal ons elke hofsaak tot die vonnisoplegging bywoon. Ongeag hoe swaar dit is, is ons dit aan Deon verskuldig.”
Gesin ‘verlig’ oor inhegtenisnemings ná plaasmoord
“Niks in die lewe kan ons seun aan ons teruggee nie, almal rou nog met verlange. Sy plekkie by ons is leeg.”
Vyf vasgetrek ná Komatipoort-plaasmoord
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 25-jarige Deon de Bruyn wat ʼn week gelede op ʼn plaas naby Komatipoort in Mpumalanga doodgeskiet is.
Komatipoort-plaasmoord: ‘Hy was ʼn boer in murg en been’
“Hy was die mees lojale en opregte persoon,” het Susan de Bruyn, Deon se ma, aan Maroela Media gesê.
Plaasaanval: Jong man dood, vrou kritiek ná aanvallers toeslaan
Die plaasaanval het helder oordag in Mpumalanga plaasgevind. Drie gewapende aanvallers met klapmusse aan het die vrou verskeie kere geskiet en sy is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.