Mkhize sê ’n entstof vir die virus sal moontlik binne die volgende 18 maande beskikbaar wees.
Alles vir die sleutelwoord "Departement van gesondheid"
Soveel kos luukse kwarantyn-oord die belastingbetaler
Dié viersterhotel bied talle luukshede vir gaste waaronder drie restaurante, vier swembaddens en ’n gholfbaan.
Covid-19: Suid-Afrikaners in Wuhan nié siek, sê minister
“In ʼn kwessie van ʼn paar maande sal ʼn Covid-19-geval in elke land ter wêreld aangemeld wees.”
3-jarige sterf ook in Oos-Kaapse busongeluk
Die bus was glo oorlaai toe die ongeluk plaasgevind het.
Groot dele van Nelson Mandela-kinderhospitaal steeds nie gebruik
Slegs 34% van die beddens in die neonatale hoësorgeenheid word gebruik.
Koronavirus: Uitslae van toetse in Namibië bekend
Intussen is twee gevalle in KwaZulu-Natal aangemeld waar pasiënte simptome soortgelyk aan dié van die koronavirus toon.
Koronavirus: ‘Geen geval in Suid-Afrika’
Die departement het gesê daar was intussen ook vals bewerings dat kenners mense aanmoedig om griepinspuitings te kry om die koronavirus te voorkom. “Ek wil dit benadruk dat daar in dié stadium geen entstof teen die koronavirus is nie.”
Gerugte van koronavirus in SA onwaar – owerhede
Nog geen gevalle van die virus is tot op hede in Suid-Afrika aangemeld nie
Skikking bereik ná ouma in hospitaal aan stoel vasgebind is
’n Video is in Mei verlede jaar op sosiale media versprei waarin gesien kan word hoe die 76-jarige Martha op die vloer spartel terwyl sy aan ’n stoel in die Mamelodi-hospitaal vasgemaak is.
Nie een Gautengse hospitaal voldoen aan veiligheidsvereistes
Nie een van dié hospitale sal deel kan vorm van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering nie.
Toegedraaide kraan laat pasiënte dae sonder water
Pasiënte moes dae lank sonder water klaarkom nadat ’n stopkraan buite ’n hospitaal bloot toegedraai was.
Meer as duisend naamlose lyke ‘’n misverstand’
Die Gautengse departement van gesondheid ontken daar is meer as 1 000 ongeïdentifiseerde lyke in dié provinsie se lykshuise.
Verpleegkunde-student buite hospitaal ontvoer, verkrag
Die student is by die voetgangerbrug buite die hospitaal ontvoer en in die bosse in Bishop Lavis verkrag.
Pasgebore baba by hospitaal gesteel
Beeldmateriaal van kringtelevisiekameras by die hospitaal wys hoe ʼn vrou gistermiddag gedurende besoektyd in die hospitaal rondgedwaal het.
Ouma het ‘gesoebat’ om nie vasgebind te word
“Sy herhaal gereeld wat met haar gebeur het. Sy vertel dan hoe sy [die hospitaalpersoneel] gesoebat het dat hulle haar nie moet vasbind nie en toe later om haar los te maak.”
Mkhize gryp in ná vrou aan stoel vasgemaak is
“Ons moet die waardigheid van ons pasiënte handhaaf.”
Lesersbrief: NGV die hoeksteen van privaat gesondheidsorg se ondergang
Mboweni se finansiering vir die instelling van die NGV, tesame met die regering se besluit om nie die mediesekredietkoers vanjaar te verhoog nie, dui daarop dat die ANC van plan is om sy sosialistiese hoeksteen te lê, want hierdie wetsontwerp is niks anders nie as die gesentraliseerde diktatorskap van burgery se gesondheid.
Oos-Kaap bestee miljoene op mediese wanpraktyk-eise
Die groot hoeveelheid mediese wanpraktyk-eise is ’n groot krisis wat die departement in die gesig staar en onafgehandelde eise staan tans op ongeveer R21 miljard.
Departement ontken verpleegkollege gaan deure sluit
Die gerugte kom nadat derdejaarstudente by dié Gautengse verpleegkollege verlede jaar volstrek geweier het om hul eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.
Medici in krisis
As Suid-Afrika werklik op pad wil wees na eerstewêreldstatus, behoort ons alles in ons vermoë te doen om hooggekwalifiseerdes van die begin af welkom en gewaardeerd te laat voel – en dit is nie wat tans gebeur nie!