Die grondspanne gaan voort om in alle gebiede van die drie provinsies beheer toe te pas, aangesien voetgangersprinkane in verskeie stadia, asook vlieënde swerms steeds voorkom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Departement van landbou"
Koringoes dalk grootste in twee dekades
Sedert die vorige opdatering einde Desember verlede jaar was daar noemenswaardige veranderings met ʼn nuwe voorspelling dat koringproduksie met 3% tot 2,21 miljoen ton kan styg.
SAVR doen ernstige stappe teen varkpes
“Ons veeartse moet die siekte ernstiger opneem en die huidige protokol streng volg wanneer hulle met varke op plase en in hul klinieke werk.”
Geen permitte vir vissers weens stukkende rekenaarstelsel
Met die snoekseisoen om die draai word vissers deur ʼn groot verlies aan inkomste in die gesig gestaar.
Landboudepartement swyg glo oor ‘korrupsie’
“Moet ons hieruit aflei dat die departement nie belangstel om met landbou-organisasies te praat nie of dat die departement korrupsie goedkeur?”
Saai verwelkom oordrag van staatsplase aan familieboere
Die organisasie sê die erkenning dat die departement se inligting oor die plase en die bestuur daarvan uiters gebrekkig is, is die regte vertrekpunt om die chaos daar reg te ruk.
Ent jou diere teen hondsdolheid in
Hondsdolheid is ʼn dodelike siekte, maar dit is ook 100% voorkombaar. Tog sê die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) sterf daar steeds jaarliks steeds meer as 59 000 mense aan dié siekte, wat van diere na mense oorgedra word.
Hersiene begroting: Grondhervorming, voedselsekerheid ergste getref
Die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming se begroting is met R2,4 miljard besnoei vergeleke met die huidige boekjaar se aanvanklike begroting. DIe departement…
Meer reën dié winter in Kaap verwag
Die departement van landbou het ʼn aantal aanbevelings gemaak oor hoe boere tydens die plantseisoen te werk moet gaan.
Sukkelende boere wag steeds vir antwoord oor noodfonds
Van dié boere moes hul werkers afdank of boerderyaktiwiteite staak weens Covid-19.
Minister gekap ná aankondiging oor hulp aan boere
“As die doel is om voedselproduksie in die land te verseker, moet haar departement ook kommersiële boere help.”
Voldoende graan vir die jaar – minister
Vanjaar se graanoes is die tweede grootste oes in die land se geskiedenis.
Aansoekproses vir finansiële reddingsboei pootjie boere
Boere glo die stelsel is daarop gerig om hulle van regeringshulp te weerhou.
Afsondering: Geld opsy gesit om landbousektor te help
Boere kan só aansoek doen om bystand vanaf die regering.
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo bevestig
Die jongste uitbreking is slegte nuus vir ʼn bedryf wat steeds probeer herstel ná die vorige uitbreking van die siekte.
Vrystaatse staatsamptenare eet staatsbates op
Die doel van die vee is uiteraard om mee geboer en geteel te word; nie om opgeëet te word nie.
Antibiotika in diereproduksie: Oorregulering kan armoede vererger
Afrivet, ’n lid van die Suid-Afrikaanse Dieregesondheidsvereniging (SAAHA) en ’n korporatiewe lid van Agri SA, doen ’n beroep op Senzeni Zokwana, minister van die DLBV, om in die belang van voedselsekerheid en die volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse vee-eienaars op te tree.
Bek-en-klouseer ‘onder beheer’ in Limpopo
Die departement van landbou sê hy wen die stryd nadat bek-en-klouseer vroeër in Limpopo uitgebreek het.