Fondse van die provinsiale onderwysdepartement is glo na twee dagsorgsentrums herlei.
Alles vir die sleutelwoord "Departement van onderwys"
Skoolhoof, skoolbusbestuurder ondersoek oor ernstige bewerings
Daar kan in ’n video gesien word hoe die bestuurder van ’n skoolbus alkohol drink terwyl ’n leerling in skoolklere die bus bestuur.
Rasseklassifikasie: Klag teen onnie teruggetrek
Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, word die gebreke van Suid-Afrika se “absurde” rasstelsel nou blootgestel.
Bedrogklag ná ‘bruin’ man aandui hy is ‘Afrikaan’
Die LUR van onderwys is geskok nadat haar departement glo ’n man van bedrog aangekla het nadat hy homself as swart in plaas van bruin op sy CV geïdentifiseer het.
‘Dinamiese skoolhoof’ doodgeskiet
Die moord word as ʼn geweldige verlies vir die Wes-Kaapse departement van onderwys beskryf.
2 vas wat glo by skool inbreek
Die verdagtes is onder meer met 16 skootrekenaars, 150 tablette en een projektor betrap.
Matriekleerder dalk geskors ná aanranding van onnie
Die leerder is tydens ’n dissiplinêre verhoor skuldig bevind op twee ernstige aanklagte.
Skole moet voedingskema onmiddellik voortsit – hof
Die nasionale voedingskema, wat nege miljoen leerders voed, het nog nie hervat sedert skole in Maart gesluit is om die verspreiding van Covid-19 te verhoed nie.
Skoolaansoeke vir Gauteng dié week oop
Intussen het Wes-Kaapse skole vandeesweek begin om leerders te plaas.
2 vas wat glo by onderwysdepartement steel
Die verdagtes het glo in 2010 by ʼn sindikaat betrokke geraak wat van die departement gesteel het.
Nuwe TV-kanaal vir leerders
Leerders sal deur middel van digitale televisie, aanlyn video’s op YouTube en ander platforms toegang tot dié materiaal verkry.
Honderde skole loop onder vandale deur
Die algemene teikengebiede in die skole is die administrasieblokke en voedingsentrums om rekenaartoerusting en voedselitems te steel.
2 Gauteng-leerders slagoffers van geweld
ʼn Gr. 9-leerder is sowat twee strate van die skool deur ʼn ander leerder doodgesteek.
Onderhoof vas oor hy glo leerders in kluis toesluit
Die brandkluis is omstreeks 23:00 noodgedwonge oopgesaag om die leerders te bevry.
Blikkies sardyne van skole se spyskaart verwyder
“Blikkiesvis is ’n algemene item wat in alle skole bedien word wat by die nasionale voedingsprogram betrokke is en etes aan meer as 9,2 miljoen leerders verskaf.”
Skool dalk tot Oktober gesluit oor rioolgevaar
ʼn Skool in Johannesburg sal moontlik tot Oktober vanjaar gesluit bly weens rou riool wat by klasse inkom en leerders en onderwysers siek maak.
Skoolaansoeke vir Wes-Kaap maak Maandag oop
Aansoeke vir staatskole in die Wes-Kaap vir die 2021- akademiese jaar maak Maandag oop.
Wes-Kaapse skole Maandag al geëvalueer
Die departement wil veral die onderwysers se prestasies evalueer.
Duisende leerders nog sonder plek in Wes-Kaapse skole
Meer as ʼn miljoen leerders het ingeskryf om vanjaar vir die eerste keer in die Wes-Kaap skool te gaan.
Seksvoorligting: Vergadering met departement ‘teleurstellend’
Die organisasie Freedom of Religion SA (FOR SA) het gesê die vergadering vandeesweek tussen die departement van basiese onderwys en tradisionele- en godsdienstige leiers was uiters teleurstellend.